× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131792 by Goggatjies
hallo,gou van my foon af. Dit is so mooi hier, en die plekkie is massive. Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131779 by Strik*kie
Bye almal wat gegroet het, lekker aandjie vir julle!!!!

:( Ek werk to 5h00 glad nie lekker nie.

Wa is Tienka vandag?

Cornel, hehe ja ek lyk amper soos daai naar groen mannetjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131750 by sexy~hexy
Ek is terug...net om weer baai te se :P

Julle moet 'n lekker aandjie het...gesels more weer...en julle beter more meer gesels!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131710 by ella~bella
Bye Anje! Mooi aand vir jou!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131707 by Cornel
Baie dankie Ella!!!!! Sal so nou en dan op my foon loer wat hier aangaan!!!!

Lekker aand vir jou ook!

Strikkie,ek ken van daai grasgroen word storie!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131705 by ella~bella
O flip, ek moet nog die resepte inscan en email... die boeke le hier voor my, ek kom net nie om die scanner uit te gaan haal nie. En so was ons internet vir 'n ruk lank af... ek haat donker afrika...

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131704 by Lia
Oooh lekker Cornel, mens voel sommer jou opgewondenheid aan. As ek dalk moontlik nie betyds in log more nie, moet jy dit vreeslik baie geniet !!

Tata girls, ek verlaat julle nou, julle moet 'n heerlike aand he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account