× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131634 by Cornel
LOL!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Kan 'n mens so opgewonde raak!!!!!!! Goeie genade!!!!!!!!!!!

Baie dankie Klippie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131633 by Strik*kie
Klippie, is dit nie warm by julle nie, genade ek kry te warm vir koffie :lol:


whaaaaaaahaaaaaaaaaaaaaaaa Cornel vir die diaree!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131631 by klippie
Girls, kan julle glo, maar ek weet al van julle vir 'n jaar! Ek het Nov laasjaar die thread op pampers begin rooflees, en Januarie hierdie jaar aangesluit! Sjoe, maar die tyd het gevlieg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131625 by klippie
LMGA @ Cornellie! Jy klink baie opgewonde! Jy moet dit baie geniet! (die kuier, nie die diaree nie!!!!)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131623 by sexy~hexy
Ja dit is Klippie, op die datum, maar op die dag sal dit eers Woensdag wees....voel soos 'n leeftyd terug.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131622 by Cornel
Ek loer ook vir julle!

Pak so tussen in.........! Ek het al diarree so opgewonde is ek!!!!!!!!!!!!!1

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131621 by klippie
Hallooooo Strikkels! Toemaar, ek is ook maar besig! Ek moet elke keer uitlog, want almal galop hier in en uit my kantoor met die dat hulle nuwe computer kabels en goed insit!

Ek werk in sulke 20 minute sarsies! Gaan nou 'n mooi smile opsit en met 'n sagte stem kyk of ek iemand kry om vir my koffie te bring!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account