× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131599 by ella~bella
Klippie, ek moet alles weer van vooraf doen. Ons het net 4 eierselletjies gehad waarvan net 2 bevrug het. Hulle het my man se sperm gevries wat hule gekry het, so ek gaan op my eie af die keer.

Ek sien baie uit na my 2de silkus, is nou besig om my reg te kry... ek doen so min as moontlik! Ek gaan dinge dag vir dag vat!

Hoe gaan dit aan jou kant? Krismis BFP vir jou ook? Positive thoughts onthou!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131584 by klippie
Ag nee, julle is almal so stil! Hierdie partytje moet nou bietjie persoonlikheid kry! Ek chat deesdae so min, en nes ek hier uitslaan, is hier niemand om geselsies te maak nie :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131579 by klippie
Wow, Ella, ek sien julle gaan Desember weer vir IVF! Dis great! Moet julle alles van voor af weer doen, of kan hulle net die bestaane embrios weer inplant? Sorry, ek vra nou stupid, maar ek weet nie lekker hoe dit werk nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131574 by ella~bella
Beertjie, ek raak sommer vir raai raai, maar ek weet niks van voor dra en agter dra nie! My vote is vir'n dogtertjie!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131566 by klippie
O julle, ek sien mens kan nie meer "roofkyk" op moomie nie. Mens moet inlog om enige iets te kan sien!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131562 by Cornel
Beertjie ek dink ook dis 'n "tollie" daai!

En Ansatjie,plat paddatjie!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131561 by klippie
Slakkie, check gou jou pm oor so 5 minute!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account