× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131620 by ella~bella
Anje, ek dink die werk is die ding wat my red. Ek sit maar net meeste van die tyd, en ek kan doen net wat ek wil. So vir die aandag afleiding, is dit goed dat ek besig bly.

Jong, as jy iets graag wil he, dan sal jy opofferings maak! Ek kan eintlik nie dink watter tyd dit ons weer gaan pas dat ons albei saam in die Kaap gaan wees dat ons die siklus saam kan doen nie.

En trust my, die geldjies is baie welkom, want dit help weer met die betaling vir die IVF.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131617 by Strik*kie
Halllooooooooooooo Klipster, sorry ek was ook gou besig!!!! :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131615 by klippie
Nee Anje, nog nie. As dinge rustiger is hierso wil ek teen die einde van die week na my ou GP gaan (toe ek nog in die huis was).

Hexy, sorry oor AF man! My lady is due hierdie Vrydag, like dit net mooi niks! :-(
Sien dis vandag al 2 maande dat jou engeltjies in die hemel is. Ai, ek dink so baie aan julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131610 by sexy~hexy
Hey Klippie...dis maar weer stil vandag hier....ek was gou dorp toe, moet nog gaan meubels soek vir ons lesingslokaal.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131606 by Lia
Oi Ella, jy is 'n sterk vrou, ek kan mos niks sonder my man doen tensy ek moet nie. En dis 'n groot ding om op jou eie te doen. Maar die keer moet jy nou nie werk nie hoor, jy moet heeldag voete in die lug le.

Ek wou nog se baba skop gewoonlik onder belly button, maar het lekker rongerol hier binne gister, want sy het so 3 keer bo belly button geskop en toe weer onder.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131607 by Lia

15 years 11 months ago #131600 by Lia
Hi Klippers, is jy nou gesond?

Strikkie, interresante info !! Ek drink maar net my preggy pille, ek weet darem dis veilig. Daar is te veel ander info op die web wat my deurmekaar maak.

Beertjie, dis darem nog net 'n paar daggies voor jy weet, ek voel sommer opgewonde om uit te vind. Dis nou as baba saam speel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account