× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129422 by Driekie
Hello howzit!!!

Ankia - hahahahahahahahaha - se jy presies wat ek nou die dag wou se!Dis regtig hoe kraam voel - n hengse nr2!!!Jou birthing process klink awesome!!
Ansa - grrrr!Vra haar of sy dan vir wie weet hoe lank pens en pootjies in die bed wil le!Klink regtig of sy net aandag soek!!
Karin - oi oi oi en dit nogal in die hitte - ek sou moord pleeg!Hoop julle kry als skoon!!!
Slakkie - jy is evil!!Sterkte met die "bug"!En onthou dit vat net ene!
Jooste - kan nou nie regtig se ek hoop jyt die trippie geniet nie want dit was mos vir werk!?Anyway ek hoop regtig julle kry goeie antwoorde en n pva wat magic is by die fs!
Hexy - hy is te oulik!!Oor reen - moenie worry nie julle sal reen kry!Ons het eergisteraand en gisteroggend so bietjie gehad, en ek was soooooo dankbaar so ek bid kliphard vir julle hoor!
Anje - sterkte met die baas en die kombuiskaste!Ek hoop darem die eksamen het goed afgeloop!
Nel - dankie tog tik jy als wat op my mind was, nou hoef ek nie te tik nie (ek biki lui :blush: ) en geluk met poppie se bday!!!Gee haar n vet soen van Markus af hoor!
Beertjie - ja ek weet nou nie van die ander nie maar met Markus en nou het ek regdeur elke nou en dan snaakse steke en pyne, jy sal dit gewoond raak (hoe groter baba groei hoe minder plek en vandaar die pyne)..Jong ek weet nog nie waar ek gan kraam nie,maar ek moet seker my alie in rat kry ne!
Cornel - drukkies en sterkte vir jou!Ons bly op dieselfde plot saam my skoonmense en hulle irriteer die wit rook uit my uit soms, so my en DH se nuwe strategie - hulle sien ons wanner ons hulle wil sien en wanner ons tyd kry en DH en sy krieket sorg darem dat dit min genoeg gebeur..kap hulle n dowe en as hulle wil b&moan vertel hulle net die waarheid...soos my skoonpa wat sy bek wou rek oor Markus nie ge potty-train is nie..toe se ek hulle as hulle meer sal help wanner hulle na hom kyk sal dit gebeur en ek het nog nie weer n woord oor dit gehoor nie!
Dassie - wowow!Jou tyd raak min ne!Ek steem shopping in die hitte met n boep is nie fun nie!
Morgs - sterkte met die tandarts!!
Hlise - wow nog n poppie op ons thread!!!GELUK HOOR!!!!
Strikkels - hoop more is rustiger dat jy kan saam chat!!

Sjoe dit was nou n mondvol!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129393 by Tienka
Sterkte Ankia, ek loop al vir meer as 'n jaar met 'n gebreekte kiestand maar tandarts toe sal ek nie gaan nie :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129387 by Goggatjies
Tienka, defnitief
Morgs ek moet Vrydag Tandarts toe, ek het 'n gaatjie, en stel dit al te lank uit om te gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129380 by Tienka
LOL Ankia, jy is absoluut in die kol met jou beskrywing. Die 'uitdruk' voel net soos 'n lekker groot nr 2 :laugh:

Hallo Dassie, genade vrou, jy trek al ver!!!!! Ek stem vir daai shopping, in Des is dit net te warm.

Hi Hlse, baie geluk met julle prinsessie, die 2 sussies gaan heerlik saam speel.

Eish Morgs, baie sterkte, eerder jy as ek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129371 by Hlise
Hallo Almal!

Ek was omtrent 'n lang ruk terug hier. Ek hou jul maar updated. Dis moeilik om Moomie te access by die werk. En na-ure, dan is dit kosmaak, badtyd, etc etc..en rus!

Hoe gaan dit met almal? Hoe vorder almal se swangerskappe? Ek wens ek kon wet wie het almal intussen BFP's gekry?

Wil net laat weet dat ons gister uitgevind het dat ons nog 'n dogtertjie verwag! Ons is in ekstase! Ons is net bly dat ons nuwe prinses mooi groei en gesond is!

Ek is nou net so oor die 16 weke!

Groete!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129338 by Morgan
Sjoe dassie long time no see... WOW kan nie glo jys al so ver nie!!!

Julle ek gan net nou tandarts toe.... kan julle nie se hoe bang ek is nie.... ek kry eerder 10 keisers reg na mekaar as om self vir daai stoel te kyk!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129330 by Dassie
Hallo mensies.

Baie lanklaas ingelog. Hoop dit gaan goed met al die preggy dames!

En hoop al die res is nou preggies voor 2010 om is!

Gaan nog goed met my. Was siek gewees vir so 'n week, is darem nou weer gesond.

Ek moet nog al my baba shopping klaar maak, en my kot en kompaktum moet nog ook kom. Hopelik kry ek alles klaar die maand, want ek wil nie in die hitte in Desember gaan shopping doen nie. Die 'malls' sal daai tyd ook seker 'n nagmerrie wees.

Sjoe, tyd vlieg. Ek sien Skapie het al haar dogtertjie gehad. Nog 'n tydjie vir my om te gaan, ek kan nie wag om my seuntjie te ontmoet nie!

Bid vir julle!

xx

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account