× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129323 by Beertjie
Ek dink ek gaan eers 'n bietjie groet.. wil gou 'n kossie gaan kry om te eet...

Sien julle weer later en dankie vir julle hulp!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129320 by Beertjie
LOL Ankia!

Hallo Anje, so uiteindelik is jou eksamens nou verby?
Hoe gaan dit met babatjie? Skop sy al?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129318 by Goggatjies
Beertjie
Ek sal nie vir jou kan se of daar 'n versil is tussen die twee nie.
Maar glo my die drukking is nogsteeds erg.
TMI - Tienka ek weet nie of dit vir jou dieselfde was nie, maar dit het vir my gevoel ek druk 'n bowling bal by my boud uit. Die drukking was daar vir my die ergste. - Sorry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129314 by Lia
Hi girls, dit lyk of julle weer oor interessante goed praat, maar ek belowe ek sal probeer om vanaand op te vang.

Ek het nou klaar geskryf, dankie tog, maar is lekker moeg, wil net huiswaarts keer, gelukkig is baas nie hier nie, hoop hy bly heeldag uit, dan kan ek klaar kry wat ek moet klaar maak voor ek ry.

My man bel my gistermiddag en se die verf teen die mure het 'n oranje glans, was sommer vies, maar dit lyk darem as dit droog word is dit weg. Verf kleur is wel bietjie donkerder as wat ons gedink het, maar nie die einde van die wereld nie. Hulle moet klaar verf vandag. Die kaste kom blykbaar nou eers Vrydag of Maandag. Hoop nou nie die ou doen ons in nie.

Hoop julle girls het 'n heerlike dag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129307 by Tienka
Beertjie, jy moet doen wat jy dink die gemaklikste en beste vir jou gaan wees. Elkeen se geboorte proses is anders, solank jy gemaklik en rustig is sal jy helemal fine wees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129301 by Beertjie
Ek moet by Driekie ook hoor waar heen gaan sy?

Ek het gehoor jy is net rustiger met die water geboorte as met die normale en dat dit nie so seer is nie... die drukking van die water help blykbaar baie...?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129294 by Beertjie
Dankie Ankia ek moet regtig 'n plan maak, want ek wil regtig 'n watergeboorte he!!!

Tienka ek is seker so 700km van Pretoria af, maar het liefdevolle familie daar.. Sal maar hoor wat se die gini maar hulle wil dit nie doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account