× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129290 by Tienka
Ankia, wat 'n awesome experience moes dit nie gewees het nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129285 by Beertjie
Ansa het jy al op die chinese kalender gekyk wat se hulle?
Ek het nou net gekyk en hulle se dis 'n seuntjie...LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129283 by Tienka
Hallo Karin en Ansa,

Ansa, klink of jy 'n absolute FANTASTIESE dr het, mens kry hulle nie meer nie!!

Beertjie, persoolik sal ek nie van die huis wil weg wees vir geboorte nie, hoe ver is Pta vir jou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129281 by Goggatjies
Beertjie, ek het geboorte gegee, by Linksfield in Edenvale
Maar Genisis het nou oopgemaak naby Saxon World (Naby jnb dieretuin)

Ek het 'n midwife gesien deur my swangerskap, en het die gynie net 3 keer gesien, op 12 weke, 20 weke en 34 weke
Daar moet altyd 'n back up gynie wees

Ek het begin kraam pyne kry so 0800 uur in die oggend, maar het gedink dit was braxton hicks, maar dit het later nader aanmekaar gekom en ek was ongemaklik. Hier by 3 uur, toe weet ek dat William binne die volgende 12 ure gebore word

Ons het 1 uur en 15 min van Linksfield afgebly, so ons het besluit om so 1900 te ry, en was net na 2000 uur daar
Die midwife het my ondersoek 2100 en gese ek was net 2 cm
Ek was stom geslaan, ek het gedink ek is baie verder as dit
Sy het gese sy gaan my alleen los en dan sal sy weer 0100 in die oggend op my kom check, maar sy was alty naby as ek haar nodig gehad het.
Ons het toe vir my 'n bad getap en ek het seker 'n uur daar in gesit.
Hier by 12 uur die aand toe wou ek weet hoe ver ek is, want dit was hel seer. Ons het haar toe geroep en sy het gese ek is 5cm.
daarna het dinge vinnig gebeur. My water het nog nie gebruik nie. So toe tap hulle weer water in die bad, en gooi sout in, ek het so 1:30 ingeklim, en toe breek sy my water. Sy het toe weer uitgeloop en gese ek moet haar roep as ek haar nodig het. Dit was nie eers 15 min nie, toe roep ek haar en se, heirdie seun gaan nou kom. Sy het toe my weer gecheck en gese ek is 10 cm
So in 1 uur en 45 min het ek van 5cm na 10 cm gegaan.
Sy het toe heeltyd daar by my gebly. Petrus het op agter my gestaan en my hand vas gehou. Die midwife het, my een been terug getrek, en dit was nie eers 3 moerse drukke nie, toe is William uit.
Midwife het om uit die water gehaal, en hom dadelik op my bors gesit, dit was great. Petrus het die naalstring gesny, en die midwife het soland die bad se prop uitgetrek, en die plasenta het self uitgekom, ek het dit nie eers gevoel nie.
Hulle het my uit die bad gehelp en op die bed gesit.
Hulle het William geweeg, en Petrus het vir hom klere aangetrek.
Die midwife het my ondersoek en vir my steke gegee, vir waar ek geskeer het. Ek het geskeer omdat William so vinnig gebore is.

Ek sal dit vir niks ruil in die wereld nie.
Soos ek se, by Linksfield het ek alles gekry vir my en baba, ek moes net ons klere saam vat

Ek het ook vir my 6 weke check up gegaan na die midwife

William is die Donderdag gebore, ek is die Vrydag huistoe, en die Midwife het my die Sondag by my huis kom sien
Sy het ook gekyk hoet William latch en seker gemaak ek is oraait. Sy het ook weer vir William geweeg op die Sondag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129280 by Beertjie
Ag Ansa dis wonderlik, wens ook ek het so 'n dokter gehad!
Het jy baba al voel beweeg?

Hexy ek het vir hulle gese ek wil graag die geslag laat bepaal maar hulle wou niks weet nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129279 by Cornel
Hi Ansatjie!

So bly om te hoor als is hunky dory!!!!

Jong die inlaws.......................

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129270 by Ansa_S
Hallo almal

Het gou opgevang, Beertjie lyk my jy is 'n vrou wat lank voor die tyd wil weet wat gaan vir wat! Ek hou van jou vrae want ek leer ook uit die antwoorde!

Cornel ek en jy is sooooo in die selfde bootjie met die mil!!!!!!!!!!!! Kry vanoggend 'n sms van hoe lief is sy vir my, dit nadat sy my maandag beskinder het by haar vriendin se dogter!!!!!!!!!!!!!!!!

Was gou spreekkamer toe om weer bloeddruk te meet, en is baie mooi! So die pilletjie werk. Dr het gevra of my doppler al gekom het, toe se ek ja maar is stukkend toe krap hy daar een van sy ou ou dopplers uit, manlief moet net 'n battery gaan koop dan kan ons vanaand kyk of die Noag model doppler werk! Dierbaarste dierbaarste dokter. Het vir my ma gese ek is seker as mens sy hemp uittrek sal jy die vlerkies op sy rug sien!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account