× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129228 by Beertjie
Oja weet julle iets van die tyd zone van die chinese kalender hulle vra my in watter tyd zone is ek gebore 1986 - MST; PST; HST of YST?
En hulle vra dit weer van die jaar wat ek swanger geraak het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129226 by Beertjie
Ag thanks julle!

Ek sit nou al met 'n helse ding...ek wil vreeslik graag water geboorte he, maar daar is nie vreeslike betroubare klinike in bloem daarvoor nie, so ek het gedink om voor die tyd by familie in Pretoria te gaan kuier en dan vir baba sommer daar te kry... wat dink julle daarvan.. of is dit te ver?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129218 by Morgan
dan is linen savers ook baie nice.... as jy dan in die aand gelek het kan jy dit net weg gooi en niemand weet nie!

Maar elke hospitaal is anders! ek moes self myne koop. As behalwe baba se klere was verskaf vir die baba.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129212 by Goggatjies
Beertjie dan sal ek se voor die tyd.
Hang af hoe jou dokter is, kan jy maar vir hom na die tyd se jy het gegaan vir een
Ek was op 18 weke vir 'n 3d, en ons het toe ook eers uitgevind wat sy geslag was

En toe ek my dokter op 20 weke sien, toe vra hy of ons weet wat ons gaan he, toe se ons ja, toe sy hy ons moet hom nie se nie, hy wil eers check, en dan sal hy check of the 3d mense reg was

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129211 by Morgan
Beertjie hou in gedagte die maternity ward is hel warm!!!!

Met n keiser le jy 24uur met die hospitaal jassie aan geen onderklere en dit nie... dan gan stort jy en trek jou eie klere aan.

So kry gemaklike los panties sommer ouma panties my ackermans of pep, en dan raai ek aan n donker broek... mens blooi nogal baie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129209 by Goggatjies
Beertjie, ek het by 'n active birth Centre geboorte gegee
Ek het 'n tank top en my bra aan gehad om mee in te kraam,
Ek het een aand by die hospitaal geslaap, maar ek wou vroeer huistoe gegaan het
William is 2:30 in die oggen gebore en ek wou daai dag al huistoe gegaan het, maar hulle het my gevra om asseblief een aand te bly.

Met die hospitaal sak, kyk wat die hospitaal vir jou gee
Met William se geboorte, moes ek net my klere en William se klere gevat het. Die birth centre het alles verder gegee
van doeke, pads, ens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129207 by Beertjie
Ankia dit is kwart voor een..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account