× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129201 by Goggatjies
Beertjie, maak nie saak nie, hoe laat is jou dokters afspraak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129200 by Strik*kie
Hexy, lol ek het nie baie tyd om te soek nie, weet ek het eendag vir dh briefie geskryf in chinees, wat hy glad nie kop of stert kon uitmaak nie. Sal kyk en joy laat weet vandag of dalk more dan is ek weer stiller

Loer solank op die een, weti of dit sal werk

www.omniglot.com/links/yournamein.htm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129195 by Beertjie
Hoe lank by 'n vrou normaal weg in die hospitaal ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129193 by Beertjie
Thanks julle sal dan 'n lekker los broekpakkie koop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129191 by Beertjie
Hexy nou dat jy van chinees praat hoe werk 'n chinese kalender en waar kan ek gaan kyk? Hulle se jy kan mos daar ook die baba se geslag bepaal of sien?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129190 by Tienka
Beertjie, ek sou nie 'n nagrok/themp inpak vir kraam nie, gebruik sommer die hospitaal se jassie. Ek was meeste van die tyd in my gewone klere (gemaklike t-shirt en broek), net uitgetrek (broek) vir inwendige ondersoeke en het die hospitaal jassie aangehad vir die actual kraam.

Ek het kamerjapon ingepak en nooit gebruik nie, het nagklere met broek en top ingepak vir na die geboorte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account