× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129137 by Goggatjies
Goeie More

Nel - bly om jou hier te sien
Cornel, baie jammer oor die skoon familie. Ek se elke dag dankie dat ek 45 min se ry van my skoonma af bly. En ek het haar die laaste keer gesien op 28 Aug, met William se verjaarsdag

Beertjie, ek is seker dit is net groei pyne, og ligament wat iewers vas druk.
Beertjie boek die 3d vir die 19de, dan hoef jy nie twee keer te ry nie

Hex, ek hou van koue, so ek sal kan doen met 'n koue front hier in Joburg, is darem nie te warm hier vandag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129133 by Cornel
Amen Beertjie!

Hi T! Jong ek dink as ek volgende week my ouers op die lughawe sien gaan ek sommer van al die nonsens vergeet!

Girls,ek dink ek het al gevra: Wie van julle ken die GARNIER of die IQ Velproduk?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129129 by Beertjie
Dink julle ek moet dalk vir my 'n 3D scan boek vir die 19de as ek dokter toe gaan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129127 by Beertjie
Hallo Tienka, ag dankie jong ek wil so stadig maar seker die goedjies bymekaar begin maak.... want soos jy weet, alles kos geld.... so waar dink jy moet ek begin?

Cornel, ek verstaan so goed, ons bly ook naby mekaar en sien mekaar elke dag, maar daar is altyd 'n storie as ek by my ouers wil gaan kuier, of as ek hulle vir ete wil nooi moet ek altyd die ander ook nooi...want anders is ek die onregverdige een!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129124 by sexy~hexy
Waar is Strikkie?? Ek het ons Google Guru vandag nodig :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129119 by Tienka
Cornellie, moet jou nie aan daai klomp steur nie, kom chat eerder met ons!!! En geniet jou vakansie, moet nie toelaat dat enigiemand dit vir jou spoil nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129117 by Cornel
Beertjie,dis presies dieselfde hier.....daar waar ons is is hulle....
En dh is baie lief (veral al ons baklei) om vir my te se maar as ons in die SA is dan is my ouers weer heeldag en aldag saam ons......

Dis nie vir my dieselfde nie.....ek sien my ma en pa EEN KEER IN 3 MAANDE VIR 2 WEKE.......hier bly ons reg langs hulle,eet 3 etes saam hulle........en ek kan heeldag aangaan!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account