× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #128846 by KarinM
Ja hulle word so gou groot... :( Dis sad. Myne word 4 in Januarie. Kan dit skaars glo.
So bly julle gaan die fiets vir hom gee vir sy b-day. :)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128845 by joo~ste
Jong...julle sy het nie medies nie - en moes dus staats hospitale besoek. Hulle het ook vir haar van die begin af gese hulle is nie seker nie...want die rakker wou nie baie wys nie. Egter - het 2 verskillende dokters gese hulle dink dit is 'n dogtertjie.

Ek is doodseker dit gebeur deesdae omtrent glad nie meer nie.
SH: Jou seuntjie lyk te ougat...en windgat! :laugh:

So..hierdie 4 maande oue wonderwerkie....hoe lank moes die sperm vasbyt??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128843 by sexy~hexy
Morgan, ek dink met 'n 3 of 4D kan hulle net mooier kyk of dit 'n naelstring tussen die bene is of nie...omdat hulle kyk na die bloedvate :) Ek is nie gepla met die fotos by 'n 3 of 4D nie, ek soek net die geslag hehehe!

Dankie Karin, my hart se punt daardie, en om te dink hy word nou 4....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128838 by Tienka
Hexy, hy is pragtig!!

Ag nee wat Karin, ek dink darem die dr's van vandag maak gereeld sulke foute nie :laugh:

Jooste, wonderwerke gebeur nog, myne is vandag 4 maande oud!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128836 by Morgan
LOL slakkie jy is evil!! haha maar n goeie plan!! pay backs a bitch!!

4D scans is die beste!!! so bly ek kon vir 3 gaan maar wesn steeds ek kon meer gegaan het! Maar onthou die geslag is meer duidelik met n gewone 2D scan.

Karin eks seker die dr het mooi gekyk voor hy jou gese het!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128831 by KarinM
O vrekket... ek hoop sowaar nie dit gebeur met ons nie! :lol: Ek het nog nie so baie goed gekoop nie, net so 3 stelletjies klere wat dogtertjie is en dan die baba sak wat pienk blommetjies op het...

Hexy, dis 'n pragtige foto! Hy is 'n mooi seuntjie. Ek wil ook nou die kersboom doen... mmm... dink dis 'n goeie plan. Dis soveel werk om die boom op te maak en dan net te hou vir 'n paar weke, :) hoe langer hoe beter.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128828 by sexy~hexy
Hier is 'n foto van Jayden wat ek gister geneem het - met sy nuwe Sharks trui aan en hy het die Kersboom help opmaak...

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account