× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129074 by Cornel
Goeie more dames!

Sjoe uiteindelik kan ek weer bietjie met julle gesels.....


Ons daggies raak nou darem minder..... :woohoo: Maar ek het weer vanoggend 'n fit gevang.....
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek is so ongelukkig omdat ons nie kersfees in die SA kan wees nie,maar hel moenie so moun oor iets wat jy gekry het wat ek so so bitter graag wil he..........Se eerder dankie daarvoor.......... :angry:

Ek is so gatvol vanoggend,ek is sommer lus en pak my goedjies en bly permanent in die SA................maar dis makliker gese as gedaan........ :S

Sorry girls,ek gaan so aan,maar ek het regtig genoeg gehad.......Alles is sommer vanoggend onderste bo!!!!!!!!!!!!!

Lekker dag vir almal! :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129073 by Beertjie
Wil niemand gesels vandag nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129049 by Beertjie
More julle!

Hoop dit gaan goed, hier by ons waai ook 'n koelirige windjie rond.

Het enig van julle rondom 17 weke krampe en trek pyne laag om die buik gekry? Ek weet nie of dit baba is wat op senuwees trap nie?

Hexy het jy dalk nog daai nommer vir die 3D scans in bloem? Jammer ek moet jou nou weer vra..

Het julle dames idees wat kom alles in 'n hospitaal sak?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129029 by sexy~hexy
More almal

:angry: GMF!! Geen reen, eerder 'n blerrie kouefront. Watse stront is dit middel November????? Ons weerpatroon is seriously deurmekaar hierdie jaar. Sorry ek kla, maar genade, genoeg is mos nou genoeg!!!

Hoe gaan dit met almal vanoggend?

Nel, dankie vir al jou insette :) Ek dink almal van ons is al deur so iets en het dan ook besef volgende keer doen ons dinge anders ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129016 by Nelria
more al wee stukkie opgevang so gee my 5c'ts worth

re - prams girls ai tog dis so moeilike ding om oor te advice want alle preggy mums wil so graag dit he want dis mos baby se vervoer maar die waarheid is (be-aam morgs ook) dat dit eintlik 'n luxury is (uitsluitsel op die reel is daar wel ma's wat dit BAIE gebruik) maar jou deursnee ma gebruik dit 'n handvol kere

as baby kom is hulle KLEIN so hulle sit in karstoeltjie AS jy iewers heen gaan so jy lost in stoeltjie want hulle slaap eerste 3 mnde elke keer in kar so jy dra karstoeltjie rond want jy pop mos in en sit dan neer - so al wanne jy pram gebruik is vir shopping en dis net RONDKYK shopping want vri groceries moet jy trolley stoot so jy sit baba in daai stoeltjie

na 3 mnde raak jy braaf genoeg om uit te gaan en rond te loop/zoo toe/markte/vakasies maar nou is pram in pad want jy wil shop en jy het boot nodig en baba is styf so hulle kan in stroller gemaklik wees - so jy upgrade na R200 stroller wat jy vir vlgnde 3 jr gebruik want dis klein. lig, kan op vliegtuie, pas in shopping trolley, gemaklik deur shops en aisles pas sommer agter seat in

so my raad is kry pram maar cheap as moontlik wee eens try leen of 2de hands - en onthou net oor die stoeltjies en prams saam fit meen dit nie ander stoeltjies en prams gaan nie saam nie - enige karstoeltjie balanseer veilig op enige pram want dis 'n curved structure en het 'n stokou pram en 'n nuuter 1 altwee gedonate en ek het 4 odd karstoeltjies (no-names ook in toeka gedonate) en al die stuff pas op en in mekaar

ok dan re borsvoeding

dont sweat it - as dit gebeur dan gebeur dit en ja dis net 3 dae seer as melk inkom, as borste vol word en as baby initially latch - daarna walk in park jy voel dit skaars (xen drink as ek slaap LOL) - ek dra nie eers borspads nie (het net 1ste mnd) so borste word nie oorvol of lek nie - anyhoe al sukkel jy is daar experts wat jou gou touwys maak hulle kom na jou huis en leer jou chop chop - maar soos tienks se hang v baby af onthou sy het 2 geborsvoed toe kies shayne die bottel vanself

ok gaan nou weer opvang

Lea word more (11de) 2!!!!!! wooooooohoooooooooo mamma prep pakies vandag

ankia - WOW!!!!!!!!!!! girl 1 van die dae is daar niks van jou oor nie geluk girl

charlaine - het julle toe kontrakte gekry?

heks - shit!!!!!!!!!!!!!!!! oor siste dit suck girl

morgs - waa bly julle nou? huur of gekoop?

tienks - shayne is te mooi!

anje - laaste vak whoop whoooooooop!!!!!!

al julle ander girlies wees gegroet :) :) :) :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128938 by Lia
Sjoe girls, ek mis julle !!

My baas is besig om my teen die mure uit te dryf, vra vir een ding, ek doen al die voorbereiding en dan 'n uur voor die afspr, besluit hy op iets anders en dan moet ek rondhol. Sy vrou werk van die 1ste af by die huis, die kantoor en die huis is mos op dieselfde erf, maar nou klankbord hy alles wat ek doen met haar en dan verander sy goed en hy verander weer ander goed ens., so dit gaan baie bedrywig. Dink nie dis so goeie idee dat sy by die huis werk nie.

Hoop julle het 'n heerlike aandjie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128908 by Cornel
Goeie middag dames!

Vandag is darem die laaste dag wat dh by die huis is,van more af klets ek weer saam

Af het sommer vroeg vroeg vanoggend haar verskyning gemaak,hoop dinge raak nou beter,want sjoe die laaste tyd was die gloede VREESLIK!!!!!!!!!!!!!

Lekker middag/aandjie vir julle almal verder!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account