× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #128804 by joo~ste
Hallo Tienka!

SH: Ja, ek kon nie lekker tyd en "lus" juggle met besigheid nie. Sal maar sien wat gebeur die maand...maar ek is heeltemal DOODseker dat AF sy opwagting gaan maak. Ek het net te min geBD om regtig die eiertjie te kon vang.

Karin: Jou storie is egter iets wat goed is om te hoor. Mens het regtig mos eintlik maar net 1 ou spermie nodig.

Ek beplan om so rondom die 20ste te toets as AF nog nie opgedaag het nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128789 by Slakkie
Over & Out!! Baai almal lekker middag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128786 by Slakkie
Ag thanx Karin maar ek twyfel sterk want dit was al te veel voorheen of op O dag of voor meeste van die tyd voor, op en na maar dh het sperm issues so ek sit nie my hoop daarop nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128783 by sexy~hexy
Karin, ek wil nou net se, kan wees dat jy laat geO het, want jy verwag 'n dogtertjie en as jy 'n aand voor jou O geBD het moes dit tegnies 'n seuntjie gewees :D Jy ken mos die storie van vir 'n dogtertjie moet jy ten minste 3dae voor jy O BD en vir 'n seuntjie moet jy 'n dag voor O en 'n dag na O BD :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128778 by KarinM
Wow Slakkie... dit klink baie belowend mos!! Dis ideaal dan! Ek weet ek moes die Donderdag Ovuleer en het die Woensdag aand geBD en toe eers weer die Saterdag aand. En voila, toe is ek swanger. So iewers moes iets deurgekom het of ek het laat ge-O.
Oooeeeee.... ek hou sooo styf duime vas vir jou... XXXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128777 by KarinM
wanneer kan jy toets Jooste?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128776 by Slakkie
Karin ek weet ons het al die fertile dae gemis behalwe die aand van CD 12 en ek dink ek het op CD13 geov want toe is my boobs seer en my boobs is altyd seer na ovulasie tot en met AF kom dan is dit skielik weg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account