× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #128823 by sexy~hexy
Jooste...dis eintlik 'n wonderwerk...want sperm kan tot 72uur binne jou oorleef....so baie keer dink mense hulle het nie die eiertjie gevang nie, net om te hoor hulle is swanger - gaan lees bietjie JOLI se storie, baie komieklik :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128822 by sexy~hexy
Dis eintlik snaaks...want op 21weke moet mens al duidelik te sien wat dit is....so dis hoekom ek ook maar baie keer skepties is vir vrouens wat so vroeg hoor wat die geslag is...tensy dit op 'n 4D was :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128818 by joo~ste
Karin-
Dankie vir die gebedjies...ek glo ook in wonderwerke! Het jy al klaar baie pienk goed gekoop? Vrou op my dorp het net 2 weke terug gehoor sy verwag eintlik dogtertjie (sy is nou 33 weke)...nadat sy al van 21 weke af gehoor het dit is 'n seuntjie. Ha ha...gelukkig vat sy dit baie goed en lag sy maar net oor die blou goed wat sy nou moet gaan omruil vir pienkes. Gelukkig is min darem al gewas of uitgespoel.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128814 by KarinM
Hexy my 4D is geboek vir die 17e Desember. Dan is 28 weke. Ongelukkig betaal Medi Clinic nie meer vir dit nie, mens moet dit self cover, R400. Maar ek wil baie graag gaan, so ek sal dit maar betaal.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128812 by KarinM
Jooste, ons hoop en bid nogsteeds saam met jou.... wonderwerke gebeur nog. :)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128810 by sexy~hexy
Gaan jy vir 'n 4D ook gaan Karin?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128808 by KarinM
Mmm... Hexy... jy het 'n punt beet daar as die text boeke reg is ne!
Wel... so dan moes ek regtig laat ge-O het want ek het eers die Saterdag aand weer BD gedoen en dit was dan op CD16... hehe, sal nooit weet nie, maar dit het darm gebeur.

Hoop hierdie gynea van my het mooi gekyk ook!! Hy kon laas nie weer dubble check met die sonar nie, so ons het nie weer gesien dat dit 'n dogterjie is nie.... :lol: ... ek huil my dood sowaar! Al die pienk goed en my duur baba sak... o vrek. Ek sien dr. weer 26ste, hy beter dan weer my mooi kyk en seker maak.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account