file March 2013 Mommies to be...

14 years 2 months ago #227617 by CHmum
Hi Widget, Welkom!
Ek is 11 weke en 3 dae! Was maandag by gyni en kleinding spring op en af lyk of hy/sy water aerobics doen, dit was wonderlik en kan die hartkloppie sien ook! :silly:
My due date is 4 Maart 2012. Was op 9 weke lekker siek met bloeddruk en ook MS, maar darem baie beter nou!


@Joo~ste,
Het jy al MS?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227605 by Widget
Is daar enigeiets wat regtig moeilik was vir enige van julle om op te gee toe julle uitvind julle is swanger?

Bv. koffie, wyn, enige oefening?

Dokter het gesê ek moet liefs ophou hardloop want sodra jou HR bo 120bmp gaan dan vat dit bloed weg van die baarmoeder en die baba. :dry: Hy stel voor ek doen ander oefeninge by die gym soos ligte gewigte, pilates & loop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227603 by Widget
Hallo almal,

Skies ek spring sommer op die band-waggon hier in die middel!

My babatjie is 26 Maart 2013 due :-) Dit is my 2e een & was 'n groot verassing. Ek is nou eers oor die skok maar baie baie opgewonde. Het 3 HPT gevat net om dood seker te wees voor ek dokter toe was.

Jooste baie geluk dat jou 1ste IVF suksesvol is :) Ek dink dit is fantasties!

Ek het omtrent niks MS gehad met my eerste nie (dogtertjie), net baie moegheid. Ek het tot en met nou onlangs baie naarheid :sick: gehad met hierdie swangerskap & baie moegheid weer, veral in die aande, maar dit raak nou beter. My dogtertjie is 1 jaar oud die naweek so ek is baie bly dat ek begin beter voel want sy hou my baie besig!

Het vir my eerste scan gegaan op 6 weke en kon 'n hardkloppie sien. Dokter sê dit is Slow-Fast so hy raai dit is 'n seuntjie. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227173 by joo~ste
ChMum
So bly jou bloeddruk is laer!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227148 by CHmum
Joo~ste

Jip jy moet dit net geniet! want ek dink om swanger te wees met of sonder hulp is 'n absolute wonderwerk! en dis is ongelooflik hoe mens se liggaam homself voorberei vir dit wat voorlê.
Ek het darem goeie nuus gekry en my bloeddruk is heelwat laer as wat dit was :)

Ek gaan op 13 Aug vir my vlg scan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227066 by joo~ste
CHMum
My (.)(.) is effe groter en die gevoeligheid wissel van redelik tot geen. Dan is ek maklik huilerig en is kramperig in die aande as ek gaan slaap. Het al 'n hele paar keer baie erge en vreeslike seer krampe ook gehad, wat my heeltemaal uitgefreak het. Verder - geen MS nie. Ek weet wat jy bedoel as jy se dat jy ook wonder of als okay is as jy goeie dag het.

Ek het egter so lank hiervoor gewag....ek gaan elke oomblik van elke dag geniet - met of sonder pg-simptome. Ons gaan weer 7 Aug vir 'n scan en dan sal ek meer gerus voel as die knapie mooi op tyd groei en die hartkloppie goed is.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227043 by CHmum
Joo~ste, dankie, ek drink getrou my pilletjies,

Ja vreeslik MS voel vandag heeldag goor en meeste van die tyd geslaap, ek slaap vreeslik ;) ek verstaan heeltemal hoe jy voel ek is ook maar net so as ek die dag goed voel dan wonder amper of daar iets fout is, maar ek glo jou MS sal nog kom dit voel vir my of dit erger raak. Is jou borste groter en seer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account