file March 2013 Mommies to be...

14 years 2 months ago #227864 by aldagild
:Ag jy is so lucky jong! Maar daai eerste scan is darem wonderlik jong! Maar ja ons is so naby aan mekaar mwt ons datums! My volgende scan is 4 september. Julle sin?

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/lGkRp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227861 by joo~ste
Hi daar Alda!
Ek is so net oor die 10weke, so ons is redelik bymekaar! My datum wissel gedurig as ek vir 'n scan gaan en dit is enigiets van 19 - 21 Maart.

Ek was sover besonder gelukkig. Het omtrent geen MS nie en as ek nie weer vandag daardie babatjie binne in my gesien het nie, sou ek nie gedink het dat ek swanger is nie.

Wanneer gaan jy vir jou volgende scan?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227858 by aldagild
;) Hi almal! Dis my eerste keer op die moomie website en eks bietjie nuut met hierdie hele forum ding so verskoon maar.

Ek sal dit love om met ander maart 2013 mammas-to-be te chat!
Ek is nou amper 11 weke en was al vir die eerste scan en als het goed gelyk. Ek het sover in die oggende naar gevoel maar was darem nie naar en die week was die eerste week dat ek actually bietjie beter gevoel het! :)

Dr se my due date is so 19 Maart
Sien uit na die volgende scan!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/lGkRp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227647 by joo~ste
Ek het my gym lidmaatskap vireers gekanseleer en sal eers weer 1 Oktober begin. Ek dink nie dit sal 'n probleem wees as ek nou teruggaan nie, maar ek speel dit maar EKSTRA EKSTRA veilig.

Gelukkig het ek nog nie 'n enkele gram opgetel nie. Het besluit om 'n dieetkundige op 12 weke te gaan sien vir 'n gesonde eetplan wat my bietjie riglyne kan gee oor wat ek moet eet vir die res van die swangerskap. Ons dink seker te ver vooruit, maar ons sal spoedig na baba nr.1 weer probeer vir nr. 2 en ek wil so vinnig as moontlik tussen die swangerskappe my gewig weer terug na normaal kry sodat ons weer kan swanger raak.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227646 by Widget
:laugh: saam met Joo~ste. Ek gaan more weer vir die eerste keer in 4 weke gym toe. Ek hoop dit help vir die moegheid, ek het in een van my boeke gelees dat bietjie oefeninge is die beste ding om te doen om te help met erge moegheid in the eerste trimester.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227625 by joo~ste
ChMum
Sjoe - die tyd vlieg....al 11 weke!! Kan jy dit glo. So bly jou scan het goed gegaan.

Ek het nie regtig MS nie. Voel sommige dae redelik icky en wil dan nie regtig eet nie en sommige goed proe vir my vreemd en maak dat ek "gag". Maar ek was nog nie "naar" in die ware sin van die woord nie. Ek is defintief meer moeg en alhoewel ek nie in die middae kan slaap nie, vind ek dat ek aanhoudend wil gaan le en niks doen.

Widget
Hi daar!! Omdat ons al vir 'n rukkie probeer, moes ek al vir 'n geruime tyd koffie en alkohol beperk. Ek het dit vir 2 maande voor die IVF heeltemaal uitgesny en nou is dit nie vir my 'n probleem nie. Soms crave ek bietjie koffie en dan sal ek so 2 keer 'n week settle vir 'n decaf koffie, maar andersins pla dit nie. Ek mag ook eers weer begin oefen na 12 weke en moes al 1 maand voor die IVF ophou draf. So....dit gaan vir my swaar wees om weer aan die oefen te kom. Vier maande se niks doen....wys op my boude!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227618 by Widget
Dankie! :cheer:

Ag fantasties man, dit is lekker want teen 11 weke lyk hulle al soos 'n klein mensie!

Ek is bly jy is beter. My gynea het vir my gesê bloeddruk kan baie gevaarlik wees gedurende swangerskap. :unsure: Maar ek is bly dit is beter. Mens voel ook sommer weer mens as die MS begin minder raak.

Julle sien seker vreeslik uit daarna om te begin wys! Dit is baie lekker om rond te loop met 'n magie. Ek kyk elke dag in die spieel en verbeel my my maag is al groter :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account