file March 2013 Mommies to be...

14 years 3 months ago #226959 by CHmum
Geluk! hoop jy kan hartkloppie beleef, ek kan dit nie beskryf nie, jy weet jy is swanger al die tekens, bloedtoetse en als, maar die oomblik as jy daai hartkloppie hoor, dan sink dit eintlik in, wel vir my anyway! :)

Ek het die dag voor my period moes begin leftovers ingeskep vir middagete, en moes toe badkamer toe hol, ek het instinktief geweet! Ek het die vlg dag 'n tuis toets gaan koop en dit was positief, baie ligte strepie maar daar, ek's eers 'n week later vir 'n bloedtoets, was bang dat iets intussen sou gebeur,maar tot dusver verloop als goed :)
Party dae is beter as ander, maar glo my dit is die hele dag en nie net in die oggende! maar moenie stress as jy nog nie MS beleef nie, wees dankbaar, dit verskil van persoon tot persoon.

Sterkte vir more, laat weet ons wat gebeur.
xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226958 by joo~ste
Chmum
Ha ha...jou ander kind! Baie spesiaal.

Baie geluk!!! Ek is 35jr en dit is ook my eerste. Ons het baie lank probeer en was gelukkig om nou met ons 1e IVF swanger te word. Ek gaan more vir my eerste sonar. Dit is nog effe vroeg...en moontlik gaan ek nie 'n hardklop kan sien nie. Maar ek kan nie meer wag om net IETSIE te sien nie.

Dit moes seker ongelooflike gevoel gewees het om die hartklop te sien / hoor! Wanneer het jou MS begin?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226957 by CHmum
Hi Joo~ste, dankie! ja ek is vreeslik naar maar gooi nie so baie op nie. :silly:
En my borste is vreeslik seer. Maar ek kla nie, ek's 38 en dit is my eerste :)
Was laas vrydag vir my eerste sonar op 7wke 3dae, net so sippeltjie sien en kon die hartklop hoor, dit was amazing!! :cheer: :)
Due 4 Mrt 2013 op my ander kind (my labrador) se b'day!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226956 by joo~ste
Wonderlik, CHmum!!
Het jy al vir jou eerste sonar gegaan? En...het jy enige pg-simptome al?

Ek bly honger en knagerig. Wil alles eet wat sout is. Die MS sal wraggies moet inskop..anders gaan ek stoel soos 'n brood soos wat ek nou eet.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226952 by CHmum
Hi daar, ek's ook 'n Maart 2013 mommy to be! :)
ek's 8 weke en 2 dae swanger met my eerste!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226637 by joo~ste
Is it only me and Nixie that will be mommies in March 2013????

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226287 by joo~ste
Siestog nixie! Klink nie lekker nie.

Op hierdie oomblik sal ek enigiets gee om MS te he. :blush:

Ek het weer ligte positief vandag gekry...maar weereens was dit 30 min na pieps daar....en nie onmiddelik na 10 min nie. Daar was ligte aanduiding daarvan...maar dit het donkerder geraak soos wat tyd aangaan. Ek glo nie die simpele toetsies nie. Beplan om more 'n digitaal te doen en te kyk -

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account