file March 2013 Mommies to be...

14 years 3 months ago #227036 by joo~ste
Chmum
LOL - :laugh:
Jammer - was nie die plan nie. Maar ek hoop jy kry daardie bloeddruk vinnig onder beheer.

Hoe voel jy? MS??
Ek wens so ek kan net 'n bietjie naar wees...ek wil so graag naar wees... :huh:
Simpel, ja, ek weet.
Maar ek het so lank hiervoor gewag...ek wil sommer al die pg simptome he ...SODAT EK KAN VOEL ek is swanger!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227027 by CHmum
Joo~ste,

Jy klink nou soos my man en skoonma! :lol: maar ja dankie ek maak so. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227009 by joo~ste
CHmum
Dit is ongelooflik, ja!!

Jy moet begin ontspannings oefeninge doen sodat jy daardie bloeddruk onder beheer kan kry. En steek vir almal tong uit wat jou laat stress! Dit is nie die moeite werd om opgewerk te raak nou dat jy 'n babatjie dra nie. Daardie kleinding is nou prioriteit.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227006 by CHmum
Joo~ste:

Dis fantasties!!! Ek is so bly, dit is die wonderlikste gevoel as mens daai hartkloppie hoor :)

Ek het nog altyd hoë bloeddruk gehad, nou hou my Gyni dit maar net fyn dop. Ek moet net leer om te relax en weet als gaan ok wees, ek werk my so op oor niks, maar ons moet glo en vertrou.

Sterkte verder en laat weet as jy weer gaan :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #227005 by joo~ste
My scan het goed gegaan! Dit bly net onwerklik. Dit was ongelooflik...want ons kon al wraggies klaar die flikkering van 'n hartklop sien. God is so goed vir ons! :woohoo:

7.8mm lank...en het 'n hartkloppie...!

CHmum:
Hoekom is jou bloeddruk so hoog? Is jy 'n hoe bloeddruk lyer? Watse meds gebruik jy nou? Ek hoop regtig hulle kry dit vinnig onder beheer.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226989 by CHmum
Joo~ste, hoe het dit toe gegaan met jou scan?

Ek het vanmiddag net gou my bloeddruk laat check nogstees baie hoog en sy het nou my dosis opgestoot, verder lyk als goed.

my vlg scan 8 Aug op 11/12 weke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 months ago #226964 by joo~ste
Ek het my eerste (baie lig...en eers ontwikkel na 10 min) +HPT op 4dp4dt gekry. Dit was bitter vroeg, maar ek het daarna elke dag 'n ligte strepie gekry, totdat ek nie meer kon nie en die digitaal op 8dp4dt gebruik het. Toe dit se "pregnant, 1-2" - kon ek dit nie glo nie!!

Eintlik het ek dit nie geglo tot die eerste beta op 10dp4dt gekom het nie. Daarna moes ek NOG 2 keer gaan toets (op FS instruksie)..maar ook omdat ek nogsteeds gedink het dat dit nie kan waar wees nie.

Dit voel nog baie onwerklik.

Wanneer is jou volgende scan?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account