heart Due January 2015

12 years 1 month ago #251192 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Due January 2015
Hi everyone

Mommyme jammer oor die bloeding ek hoop dit klaar vining op ek is nie seker oor die maagsweer nie.

Hoekom eet julle nie veggie sushi nie dis vrek lekker en met die ginger en die soya sous oor proe dit baie naby aan gewone sushi (ek hou van California rolls en fashion sandwiches) so dis als - die vis dis baie lekker. En Coke drink coke light of Pepsi (Vevang maar die lekker goed met alternatiewe) Ek en ML het so 2 weke terug ocean basket toe gegaan en ek het lekker veg sushi geeet

Nadia dis baie oulike pics ek kan nie wag om weer vir n scan te gaan nie maar ek moet maar wag tot die 25 ste sept :S ag wat ek voel darem vir baba so ek weet als is 100% + my maag bars uit sy nate uit die laaste 2 weke voel dit of my maag baie groei

Ek hoop julle almal geniet julle lekker koue vrydag - Gelukig hier in PTA het ons net die wind - brrrr wil nie weet hoe koud is dit waar dit sneeu nie ;)

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251191 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Due January 2015
Morning ladies

Nadia cute pics. Glad everything is going well.

Karmie oh my word. Sushi maak my mal. Crave erg erg. Ml loer net so vir my as ek se ek soek. En coke ook. Mar ek is stout en drink so af en toe n slukkie. :whistle: mar ni di sushi nie. Sal mar moet sterk wees :pinch:

Joans hoe gaan dit? Hoe voel jy? Drukkie :heart:

Julle ek was die week nog net 1 dag by die werk. Gister ook by die huis gebly EN vandag. Vanogg toe ek opstaan toe is dit sommer helder rooi bloed. Voel glad nie lekker daaroor nie en voel narerig en effense ligte krampies op my maag. .y maag brand ook heeltyd. Wonder of dit dalk iets daarmee te doen het. Wat is die simptome van n maagsweer? Iemand dit al gehad? Kan dit bloeding veroorsaak?

Voel sleg oor die werk,maar ek kan dit nie risk nie. Nie weer nie.

Alicia ML het steeds ook nie gevoel nie. Dink is nog bietjie vroeg v hom. Ek is nou amper 19 wekies. Sjoe amper halfpad :woohoo:

How is all the other ladies doing? TCC84?

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251185 by Nadia
Replied by Nadia on topic Due January 2015
Hello everyone

Fetal assessment went well and baby is doing well and growing nicely. Attaching a pic of his profile and then a little foot pic.

How are you all doing?

Karmie, I'm also craving sushi and coke!!! So so bad :(

Mom to a gorgeous boy (4yrs) and due with number 2 in January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251162 by Karmie
Replied by Karmie on topic Due January 2015
Hi all

Nadia, let us know how the fetal assessment went.

APotgieter, ja die mans kan so bietjie jaloers raak as hulle nie ook kan voel nie ;)

MommyMe, laat maar jou ML die heavy lifting doen, en beddegoed kan nogal swaar wees! Nou is die tyd om te kapitaliseer op jou swangerskap :P

Joans, hoe voel jy? Ek hoop die nierpyn is al beter en dat jy al sommer goeie medisyne kon kry.

Ek het deesdae n VREESLIKE craving vir coke :S Ek het nooit rerig dit gedrink voorheen nie, veral nie gedurende swangerskap, maar nou hoe gemaak met die craving? Dan crave ek ook sushi! Wat ook n nee-nee is! Lyk my ek is besig om n klein rebelletjie te bak :ohmy:

Het enige van julle dames ook cravings vir goed wat julle nie eintlik moet eet/drink gedurende swangerskap nie?

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251152 by Nadia
Replied by Nadia on topic Due January 2015
Morning all

Hope you guys are good!

MommyMe, think the bedrest is a good idea, especially if you notice it does make a difference.

Joans how are you managing with the kidney pain? Hope you managed to get some relief and some answers. Sounds painful.

Karmie sounds like your little girl had a ball! Well done on starting your own business! Hard work but so rewarding I'm sure!

I have my fetal assessment tomorrow! Can't wait :silly:

Mom to a gorgeous boy (4yrs) and due with number 2 in January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251144 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Due January 2015
Hi everyone

Mommyme - baie baie dankie vir een of ander rede kon ek net nie die streepie kry nie
ag ek voel haar elke dag hier en daar maar kry maar nog so nou en dan n dag wat ek haar nie veel voel nie ek neem maar aan sy het gedraai en skop dalk onder of agter toe - ek het haar al gevoel buite my maag skop maar ML voel niks nie hy se sy is lelik met hom want as hy aan my maag raak dan is dit baie stil - Ek het haar eers regtig begin voel op 20 weke (Het hier en daar iets gevoel maar was nooit seker of dit die baba is nie) Ai ek dink baie aan jou en die bloeding jy moet dit maar baie rustig vat moenie die bed opmaak nie vra eerder vir ML. Ek wens dit wil bietjie hier by ons kom reen als is net stof

Lekker daggie verder

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251139 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Due January 2015
Morning ladies

Typed a long post on Monday from my phone, then it somehow got lost :pinch:

I was at home for 2 days now again, putting myself on bed rest as the bleeding was gone most of the weekend, but then started again on Monday :unsure: Yesterday morning it was gone again and then after making the bed (quite heavy bedding) I felt something and yup,there is was, red on the tissue. (sorry tmi) so its def a small tear or something that gets aggravated as soon as I strain it or something. :blink:

Robs and I totally understand your worries, I slept very bad last night, I didn't feel her move as she did before (very seldom, but there). I listened to her yesterday morning and all was fine, but while trying to fall asleep, I just couldn't stop worrying if she's fine. The monitor wasn't close by, so I will "look for her" as soon as I get home just for some reassurance.

Alicia dis 'n pragtige naam (ALT 0233 vir die é) Hoop dit is die regte kant?
Voel jy haar elke dag skop en gereeld of kom en gaan dit maar?

Karmie well done for taking that step!! I think its amazing if you can do that. At least you are doing something you like and have a passion for? I also don't get maternity leave and Im stressing a bit about it, but hubby keep saying don't worry don't worry, so im trying my best not to worry.

Nadia hope your headache is better.

Joans ai nee shame dit moes seker aaklig gewees het. Hoop jy voel al bietjie beter en hulle kan vinnig vir jou die regte medikasie gee, dis nie lekker om so bekommerd te wees nie. Maar ek is bly boetie skop en kan jou aandag bietjie aflei. sterkte :heart:

Natsvan such a cute bump and what a stunning view. Must be amazing to wake up to that everyday and raise kiddies in "nature". :woohoo:

Ladies, I suppose I must catch up on some work, hope everyone will have a great day, love the rain today in CPT!

xxx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account