heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254634 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3x mom - die vrou is self 'n ruiter!! Ek kannie glo sy sal my lewe opsetlik in gevaar stel nie! Ek is regtig baie onsteld. Gelukkig het 'n my rustige perd gery wat ek ook vir kinders gebruik en sy het nie geflinch nie. 'n Regte staatmaker.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254632 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe Haffie, ek sou in verskillende tale vir die vrou verduidelik het dat sy nou 'n baie dom ding gedoen het. :angry:

mense besef nie die gevare van perde wanneer hulle met hulle karre naby is nie. maar common sense is ook nie vir almal uitgedeel nie.

Eks bly jy is darem ok en dat die perd nie op loop met jou gegaan het nie. dalk bietjie gaan le dat jy darem net rustig kan raak? sterkte jong!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254630 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Buiten die gewone vrugte ens kan jy net glycerine setpille gebruik vir hardlywigheid.... daar is nog iets dink ek maar daai tyd het die apteker gese hy stel voor hou net by glycerine setpille veiligste opsie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254628 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie,

ek is nie seker van laxatives nie, wat as jy bietjie pere of applekose eet? vruggies is darem gesond? dalkies droee vrugte?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254627 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies ek het dieselfde terugvoer van Kalahari gekry...

Ek is so onsteld, gisteroggend perd gery en 'n stuuuuuupid vrou het reg agter my perd gestop en haar hooter geblaas!!!! As ek op my ander perd was was ek nou in die hospitaal en my babatjie.... Urgh, my bloeddruk is skye high van onsteltenis oor mense se totale stupidity.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254625 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie watse winkel het julle?

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254623 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse, ek gan jou join in die "niks is reg nie" kamp vandag. Nou is my neusbloeie ook terug!! Wat nou nog?? :(

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account