heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254622 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Hoe was die naweek gewees? Ek het Saterdag so bietjie weer vir kleinding geshop, gister by die skoonouers gaan eet en dis maar dit. Het darem gister in die kerk die doopdatums vir die jaar uitgevind, so ons sal 30 Aug doop. :woohoo:

Andie - dis vreeslike mooi goedjies wat jy daar het. Ongelukkig pas die katjies ens nou nie by my dekor nie. Shame Andie, dit moet baie eina wees, die dr sal moet help, die pad is nog lank!

Lagogies - jammer oor die stoeltjie, maar ja, ek vermoed ook die prys was verkeerd gewees - dis R700 goedkoper as gewoonlik!

Ek dink ek het sedert gister 'n vars batch hormone gekry, ek is heeltyd huilerig en net mooi niks is reg nie. Dis regtig baie irriterend!

Dis omtrent lekker baie scans vir hierdie week ook, sien uit om weer al die fototjies te sien!

So ek het nog so bietjie meer as 12 weke oor... Haar kamer is darem ampertjies heeltemal klaar.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254621 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
As jy nie al die pad tot hier wil kom nie, kan ek dit vir jou na ons Durbanville winkel toe stuur? Dan tel jy dit net daar op?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254620 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is in Uitzicht,Durbanville.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254619 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gogga, ek is in De Tyger. Waar is jy?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254618 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag nee wat Gogga, ek kan nie eers meer onthou hoeveel ek daarvoor betaal het nie, so om 'n prys op dit te sit gaan onmoontlik wees. En ek gaan dit tog nie gebruik nie.

Twinkle, dis gelukkig nie so seer as ek sit nie. Ek kan dit voel, maar dis baie draaglik. Dis net seer om te gan pieps. En 'n no2.... OMG!! :cry:
Ek het darem die dokter gebel vanoggend en boodskap gelos, so sy sal my seker later vandag laat weet wat ek kan/moet doen.

Weet enige van julle dames of mens 'n stool softner kan gebruik tydens swangerskap?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254617 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Die 2de lot goed is so cute...maar def vir die mammas met dogtertjies...en dink myne is 100% laaitie...hahha. Ek is mal oor die winnie pooh goed. Waar woon jy Andie?

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254616 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het ook die goedjies wat ek hier by die werk gekoop het aan die begin van die jaar, maar gaan dit nou glad nie meer gebruik nie. So as iemand belangstel...

Ek het 4 van die katte, 4 van die kameelperd "tidy" goete en 1 kussingkie. So sê mar net as iemand dit wil hê, anners gaan ek dit vir die Salvation Army of kinderhuis of iets gee.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account