heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254467 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek het darem myne ook bestel, behoort vandag afgelewer te word, yay! Dit was nou regtig 'n winskoop, ek sien daar's selfs 2de handses van daai brand by Tippy Toes in Durbanville wat duurder is as wat die special was!

Andie, watse werk doen jy? Die van julle wat werk en eerste babas kry, gaan julle aanhou werk, of tuisbly-ma's word?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254466 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Vreeslik lekker en intresasnt om te lees hoe elke persoon voel oor al die verskillende goedjies....

O ja ek hoop almal wat n boucner wou koop het gekoop... sien dit glad nie meer nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254464 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het allles vir baba, maar sal eers goedjies was op 28 weke anders word alles weer vol stof. So baba kamer lyk maar oes

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254463 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie my monitor is die eerste item wat ek sal aanbeveel en wel die asemhalings deel. Ek het nie gedink dis belangrik nie. Tot ek met my tweede n sids scare op 3maande gehad het. Sids kom voor 3-9mnde ao my monitor gebruik ek vir n jaar.

Ek het 2de handse ongebruikte angelcare monitor gekoop. Want myne was soek. R800 maar selfs al moes ek dit nuut koop is dit v my nie onderhandelbaar nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254461 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse ek gaan lapdoek gebruik. Sluit aan by South African cloth nappy users en stuur my n pm. Dan add ek jou en invite jou na al die blaaie
vir my is die grootste rede my baba se gesondheid en ekologie.

Die probleem is weggooi doek is warmer en daar is geen navorsing oor wat dit aan seuntjies se fertiliteit doen nie. Die gel in doeke is voorheen in tampons gebruik. Dames is dood aan toxic shock syndrome. Dit word aanvaar in doeke omdat dit nie inwendig is nie. Die vel v babas is baie absorberend. Ek gaan wel weggooi doeke gebruik as ons v week weggaan

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254453 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek was met my eerste vir voorgeboorte klasse by 'n IBCLC borsvoedkonsultant en midwife. Beste geld wat ek nog ooit spandeer het!!
Te danke aan haar kon ek deurdruk met die borsvoed in die hospitaal en dinge regkry. Die hospitaal personeel is pretty useless as dit daarby kom.
Andie, as jy rerig graag wil borsvoed, betaal 'n konsultant om van die eerste drink af by jou te wees in hospitaal en te help met latch en om baba reg optelyn. Dan sal jou nipples nie naastenby so seer wees nie (bloeiende nipples is swak latch). En belê in medela of lanisoh se pure lanolin nipple cream!!!

Ek wil BITTER graag normaal geboorte gee. Met eerste was ek soooooo teleurgesteld, want teen 41 weke was daar nog geen teken van kraam nie, serviks nog 3.5 cm, en vrugwater minnerig, toe doen hulle keiser. Hierdie keer hoop ek vir VBAC!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254451 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom, sjoe jong, trek is 'n groot storie. En dit terwyl jy swanger is?? Jy sien kans vir baie. :blink:

Gogga,ek sal vanaand fotos neem en vir jou stuur more dan kan jy besluit. Ek het nog nooit eers die sak opgemaak nie.

Twinkle, jy klink soos ekke!! Heeltemal OCD oor alles :laugh: . Maar my dokter, my man en my familie het my die dood voor die oë gesweer oor my OCD tendancies gedurende die swangerskap want ek werk myself heeltemal op in 'n tizz gewoonlik as iets nie gaan soos ek dit beplan het nie. So ek probeer baie hard om te relax en alles 'n dag op 'n slag te vat. My suster het juis gister weer vir my vertel ek moet 'n chill pill of 10 drink toe ek uitfreak oor die gordyne.

Ek wil bitter graag borsvoed. Daar is net soveel voordele, vir ma en baba. Ek is net angstig oor hoe seer dit is. So baie mense se nipples raak stukkend die eerste week of so. Maar ek gan sommer vra vir laser terapie terwyl ek nog in die hospitaal is.
Maar ek stem saam met Irene, ek het niks teen iemand wat besluit om nie te borsvoed nie. To each his own.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account