heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #253995 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello almal!

Baba groei mooi en beweeg lekker (ek het julle mos gese ek voel baba beweeg)
En vir die wat gewonder het. Ons kry n boetie baba! :woohoo:

MammaOlifant. Sluit aan by South African cloth nappy users. Doeke is baie goedkoper en n ongelooflike verskeidenheid. Ek het ook n paar lapdoeke wat pienk is, splinternuut. As die geslag nie verander nie (wat heel onwaarskynlik is) kan jy hulle oorneem as jy wil.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253989 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe ek het Saterdag gepost oor ons scan en vergeet om vir almal te sê:
Voorspoedige 2015!!!

Nou kan ons sê ons kleingoed kom HIERDIE jaar B)

Ek beplan ook om lapdoeke te gebruik, dit is so mooi en spaar so baie geld! Sal seker net weggooi doeke gebruik vir die eerste rukkie terwyl die naelstring-stubbie nog vas is...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253988 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie,

ek voel ook so, ek het regtig nog niks opgetel met die swangerskap nie en my magie staan al ver, sal biejtie vannaand 'n foto probeer neem. en ek slaap swak ek le soms hier van 1 uur af wakker tot 4 uur toe en om dan vir 'n halfuur te gaan slaap beteken nie veel nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253985 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle almal.

Voorspoedige nuwe jaar.

Mykant geen nuus behalwe dat hierdie maag nou
Met n helse spoed groei ek het nog geen gewig opgetel nie wat nogal snaaks is vir my.

Ek voel heel goed sukkel net soms om teslaap.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253984 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Lagogies & HBwoman!

Hoop dit gaan beter Lagogies!

HBwoman, jouvragies?

Nr1, wat kan ek verwag gebeur met die fetal assessement?
Nr2, hoeveel scans en wanneer average mens gedurende swanger skap?
Nr3, wanneer sal die ideale tyd wees om te gaan vir ante natal klasse en beveel jul dit aan?


1 - Ek het nie met een van die 3 swangerskappe gegaan nie, ek wou nie weet nie.
2- altwee my vorige swangerskappe het in emergency sections geeindig op 37weke, my gynae doen 'n sonar elke keer as ek by haar kom. so ek reken so amper 9? dis nou as ek jou vragie reg verstaan? ;)
3- daarvoor het ek ook nie gegaan nie, ek hoor hulle praat bangmaak stories daar en ek het net gevoel dat ek eerder by ouer geslagte sal wil weet wat om te doen as om tussen ander mense te sit en bang maak stories te hoor. my skoonma het 6 kids groot gemaak en my ma 3 so ek dink tussen dit twee van hulle het ek genoeg inligting gehad, en jy sal sien, dit kom van nature jy weet net wat om te doen die oomblik wat daai kleine bondeltjie in jou arms is. en die susters by die hospitaal is so behulpsaam hulle help ook met 'n klompie vrae. en dan google is n awesome bron van inligting.

dit is so stil hier vandag ek wil kort kort aan die slaap raak.... hopenlik word dit beter more of so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253976 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies gaan julle geslag kyk of los jul dit ook vir n verassing?

Geniet vanmiddag se scan ek hou my emails dop vir terugvoering ;-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253975 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom terug almal en baie geseende en voorspoedige nuwejaar. Lagogies hoe gaan dinge nou met jou krampe? Is jy nog op bedrus?

Is so dankbaar vir die vrygewige mense daarby. Jul regtig geseend. Ek het die naweek gesit en my "shopping calender" gemaak totdat kleintjie hier is. Het darem nie teveel wat ons moet koop nie. Het laaste jaar al begin opbou met doeke so behoort gedurende maternity nie teveel hoeveel te koop nie.
Ek vanoggend ingestap en is dadelik gevra of ek swanger is, die magie is definitief al groter, maar vir my lyk dit nog net na vet rolletjies hehe
Ek het so bietjie navrae wat ek jul hulp op nodig het.

Nr1, wat kan ek verwag gebeur met die fetal assessement?
Nr2, hoeveel scans en wanneer average mens gedurende swanger skap?
Nr3, wanneer sal die ideale tyd wees om te gaan vir ante natal klasse en beveel jul dit aan?

Ek nog n paar vragies maar sal later weer n post op sit.

Dankie jul waardeer die hulp vreeslik, sien baie uit na ons scan Donderdag, dokter sal vir ons kan confirm of ek nog op high risk is. Sover gaan alles goed met kleintjie, behalwe die krampe wat ek nog op my maag kry, maar dink dis baie winde.

Lekker daggie vir almal en nie te hard werk op die eerste dag terug nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account