heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254022 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies dis great dat jy al vir boetie baba voel... Ek kan nie besluit of ek al iets voel of nie... voel wel of my maag of iets baie "regs trek" weet nie regtig hoe om dit te verduidelik nie....

MammaO dalk moet jy meer gereeld kleiner maaltye eet om die duisligheid te verlig?

sommer so vir intresantheid het enige een van julle al met ambeie gesukkel in enige van jul swangerskappe?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254018 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie ek is nou 18weke. So dis vroeg vir sulke sterk skoppies :)

MammaO stuur my PM dan invite ek jou op fb en laat weet jou as daar specials is. Daar Is altyd baie posts, so ek gaan jou heel moontlik nie kry nie.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254015 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3x Mom, sterkte met scan more. Ek kan nie wag dat jy ons laat weet oor die geslag nie!

Ek voel so nou en dan iets soos 'n blob gevoel n my maag, maar onseker of dit baba kan wees, want het Saterdag by scan gehoor ek het anterior placenta (voor) en sal 'n ruk wees voor ek iets voel....

Lagogies, baie dankie. As joune blou bly, sal ek graag jou pienk doeke wil oorkoop, ons wil ook net die pienk bevestig by volgende scan, wat seker deur die staat gedoen gaan word. Ek het al by die facebook groepe aangesluit, ek is die een wat oor die naweek gepost het en 'n vraag gevra het oor die skoonfamilie wat my so bangpraat oor die lapdoeke :) Ek sien op die buy/sell/trade groep gaan die doeke so vinnig! Die verkoper post skaars die item en 'n minuut of twee later is dit verkoop :) Goeie nuus vir herverkoop-waarde :) Ek het nog nie een doek kon koop nie, ons is biejtjie besig om deur 'n rowwe patch finansieel te gaan, maar darm oppad daaruit :)

Sjoe julle, ek voel nou so duislig, het 1uur by die huis gekom en 'n middagslapie kom vat. Dit het in 'n middagslaaaaaap verander en ek het eers 20min terug wakker geskrik! Voel enigiemand anders ook so duislig na 'n middagslapie? En voel enigiemand anders nog so moeg deur die dag? Gedink dit sou al verbygegaan het...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254014 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Aah nice hoever is jy nou Lagogies ek wil ook so graag viel maar ek voel nog niks.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254013 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hierdie mannetjie is n wille bul :) ML in Kaap v werk en my ma kuier bietjie. Sy het hom gisteraand al voel skop. Met tye is hy lekker besig :heart:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254007 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Julle!!

Baie geluk met die blou, Lagogies!! Seuntjies is awesome ;)

Ekt nie veel nuus nie, ek sukkel om in roetine weer te kom by die werk, en sien vreeslik uit na more se scan, ek hoop ons sal kan sien ek is dan 16w5d so die kans is groot as babs saam werk.

julle moet 'n awesome daggie he!!

tarra

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #253997 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal!

Ek begin volgende Maandag weer met werk.

HBwoman, die fetal assessment was vir my so lekker! Lang scan en mens sien baie mooier as met gewone scan. Hulle gebruik ook joi ouderdom, bloedtoetse, baba se neusbeen en vog agter baba se nek om die kanse vir down sindroom uit te werk.

Môre is my 20 weke fetal anomaly scan by Dr Linnie Muller self. Ek sien so uit, maar ook op my senuwees want party mense sê sy is nice, ander sê weer sy is koud en afsydig..... maar net solank als fine is met babatjie!! Ek het so sleg geëet die vakansie, ai!

Het iemand dalk natuurlike raad vir my vel? Lyk TERRIBLE, klomp knoppies, dis aaklig! My vel maak so maklik merke :( Ekt nou begin om elke aand en oggend my gesig met rooibostee te was.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account