heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253539 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja nou dat jy noem van die eier.... nou in die week toe ek verby die tv stap was nataniel se tafel op .... toe se hy n swanger vrou mag bv nie die nagereg eet nie agv die rou eiergeel daarin.... - nooit geweet nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253538 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, dit is Tuna wat mens heeltemal moet vermy. Salmon kan nog ok wees maar soos ek se, jy moet 100% seker wees die plek is skoon en die vis is baie vars. Dis maar beter om te wag met sushi tot na baba kom, hoewel ek op 5 weke vir die laaste keer gaan sushi eet het! Dan is daar ook mense wat se jy mag nie iets eet wat eier in het wat nie gekook is nie, bv yskas-poeding ens, maar ja ek dink ook mens moet maar self besluit, enige ding kan mens eintlik siek maak. Ek was bv een keer SO siek van Sterkinekor se popcorn - toe ek dit eet kon en proe die olie was oud, het nie veel geeet nie maar die damage was done, lanklaas so opgegooi. So ja, mens moet maar net jou instink volg.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253536 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Moet nie eers praat oor die eet nie.... Ek het jare laas aartappel, rys en pasta alles in een week geeet - hierdie week het ek alles geeet en met tye nog x 2 ook (aand en weer middag) ... wat die goed betref wat jy nie "MAG" eet gedurende swangerskap nie is weet ek bloukaas en "sagte" kaas met hardevel" oor ook n "no no" dit gaan oor die bakteria wat daarin is.... Ek weet baie se jou vleis moet ook gaar wees... In my geval eet ek steeds my steak med rare aangesien die steak gevries was bakteria kan nie onder n sekere tempratuur oorleef nie.... verder is ek maar fiemies so eet in elk geval nie teveel "volks vreemde goed" bv sushi nie .... sushi gaan ook meer oor die rou vis as iets anders weet daar is nog iets wat jy heeltemal moet vermy (een of ander vis ...)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253535 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HB, ek is die eerste een om te erken dat ek vreeslik sleg eet die laaste ruk. Ek is glad nie lus vir gesonde goed. Daars baie goed wat hulle se mens mag een en nie mag eet nie - selfs boeke wat se mens moenie chocolates eet nie, net wit chocolates. Ek dink mens sal mens self mal maak as mens elke raad moet volg. My dokter het bv glad nie vir my gese wat ek mag eet en nie mag eet nie, ek dink alles het maar 'n klein risiko, goed moet net nie oud / sleg wees nie - selmonella is maar die grootste gevaar. Ek probeer net weg bly van te veel Coke, en drink nie koffie nie. Ek bly ook weg van sushi, hoewel as jy weet die plek is beslis skoon en dat die sushi nie heeldag staan nie en vars is, kan mens dit wel eet (tuna is glo 'n no-no).

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253471 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie- ek nou baie vroeg, maar die naweek het ek ook so erg die fladder gevoel gehad, so erg dat my gepla het, maar ek moes stil le om mooi te voel. Eerste keer ooit dat ek so iets voel. Ek glo vas dis kleintjie, maar ML doubtful.

MO- dis baie interresant van die magnesium. Wens kon probeer, maar nie toegelaat om te bad nou vir lank nie of iets in my bad te gooi nie omdat ek op hoe risiko swangerskap is. Sal vir vriendinne aanbeveel dat hul dit probeer.

So bly vir almal se pienk. Da is die mooiste goed in die wnkels. Al die pragtige rokkies. Ag ma net opvreet. Ek hoef gelukkig nie veel te koop nie. My ma kan nie wag om ouma te word nie en die laaste jaar al besig m vir my klomp goed te koop. my baba kamer kaste al vol. so geseend. My werk is net om die kleinding te koester.

Dankie vir Irenel - ek met my eerste swangerskap amper niks vrae gevra nie en maar al my navorsing op google gedoen. Maar wil meer voorbereid wees die keer.

hoe streng is jul met wat jul eet? Ek vandag die lekkerste baquette gesien, maar so bang alles is nie mooi gewas of gaar gemaak nie. Daar soveel dinge op internet ek weet nie meer watse kant toe nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago - 11 years 9 months ago #253456 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wil net byvoeg met die Engelse sout dat ons dit GLAD NIE moet drink nie. Eerstens kan 'n mens 'n oordosis Magnesium inkry deur dit te drink, en tweedens vat dit al die water in jou liggaam af uit ondertoe, en dit is baie gevaarlik tydens swangerskap. Hulle sê dis ook beste om eers met jou dokter te praat oor daarin te bad, maar jou liggaam absorbeer net wat dit nodig het in 'n bad so dit is nie gevaarlik nie. Help om B6 en B12 supplements te neem dat jou liggaam die magnesium absorbeer. Ek het ook gelees in die VSA spuit hulle vrouens wat pre-eclampsia het in met Magnesium Sulfaat om eclampsia te voorkom...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253448 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallo Julle!

Sjoewee maar dis besig ;)

haffie ek het ook al beweging gevoel, nie baie nie maar dit was wel daar.

Eks nou moeg gewerk en kan nou regtig nie meer wag vir die 19de nie om op verlof te gaan.

Andie geluk met pink!!! happy shopping.

Ek het ook so gevoel dat hierdie groepie meestal pink gaan wees!! :woohoo: eks maar nog baie confused oor wat my gut feeling se wat ek het. (met my seuns het ek van die begin af geweet dit is seuntjies) maar die ene maak my deurmekaar. ML bid natuurlik vir 'n dogtertjie en dat die ander enetjie begin groei ( vir die wat nie weet nie, met my eerste scan was daar twee sakkies, die een babatjie het 9 weke gemeet maar die ander ene was nog te klein - moontlik 4 weke) nou ja, ons glo in wonder werke so as dit Liewe Jesus se Wil is glo ons dat die ander enetjie ook sal groei en gesond sal wees. Indien nie, sal ons dit ook so aanvaar. :) so ons sien bitter baie uit na volgende week se scan, dit voel net woes lank tot dan!

verder is daar niks nuuts nie, net moeer as gewoonlik vandag, maar ek slaap ook sleg so ek skryf dit maar daaraan toe.

MammaO dankie vir die raad met die engelse sout. ek gaan uitkyk daarvoor.

lekker daggie verder vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account