heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253401 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hbwomen, my dokter het als so mooi verduidelik dat dit nie rerig nodig was vir vrae nie! Vra miskien net of jy die regte vitamiene gebruik en so aan. Ek is net spyt ek het nie gevra wat ek vir my sooibrand kan gebruik nie - ek het skoon vergeet om dit te noem! Ek het ook vergeet om te vra wat die hartkloppie se telling is.

As jou dokter dit nie vanself noem nie, vra vroegtydig oor al die betrokke kostes van nou tot met die actual geboorte. Myne het 'n hele bladsy met info daaroor gegee.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253399 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk met jou verjaarsdag Ilse, mag jy nog vele geseende jare he.

Andie baie geluk met die pienk. Bly jy het n goeie scan gehad.

Ek jul raad vra. My eerste scan is die 18de en gewonder watse vrae jul vir dokter gevra het met jul eerste scan?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253398 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Happy Birthday Ilse. Hoop jy word lekker bederf.
So bly als goed gegaan met jou scan Andie.

Ek was deel van Des 2013 forum....en as ek reg onthou was daar meerderheid seuns....
So ek hoop die keer vir dogtertjie....dalk is ons mei/junie forum pienk.
:laugh:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253397 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Geluk Andie met die goeie scan en die baie moontlike Pienk uitslag! Ek self hoop hard vir pienk :) Sal maar eers einde Januarie kan sien pienk of blou, miskien sneak ek einde Desember of vroeg Januarie iewers nog 'n scan in... Ek wil so graag weet!

Baie geluk aan Ilse met jou verjaarsdag vandag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago - 11 years 9 months ago #253396 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja Zettie ek het nou dieselfde gesit en dink!! Miskien is dit hoekom al ons simptome en cravings so dieselfde is

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253395 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jip, ek sal ook nou begin shop. Net gewag vir daai pienk/blou uitslag!!

My 20 weke is ook by haar, 20 Januarie

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253394 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk shoe so tot nou is dit net PIENK op die groupie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account