heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253660 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies bly als gaan goed met kleintjie ... HOop jy word gou gou gesond... dis goor om so te voel...

STERKTE

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253647 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene Fetal assessment was op 12weke. Alles goed :)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253646 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Shame LO! Dis erg om so siek te wees! Ek hoop en bid net ek kry nie verkoue tot baba kom nie - ek het asma en as ek eers siek word word ek ook regtig siek.

Gelukkig gaan als goed met jou baba! Was jy vir die fetal assessment?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253644 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hey almal

Net gou update. Scan was mos vanoggend 14weke. Ek het van 10-14 weke 4.5kg verloor! Dis nou met my morning sickness en somervekoue wat ek al vir meer as n week het. My sinusse is toe en ek hou nie veel in nie. Het ook nie veel eetlus nie. Ek is ook op 2de kursus antibiotika omdat ek regtig erg siek is.

Baba groei baie goed. Hartjie klop mooi. En ons weet nog nie wat dit is nie. Baba is klein reus en meet 15w2dae. (Was vandag 14weke 1dag) so reeds meer as 1week bo gemiddeld

My vlge scan 5Jan -dankie vir die byhou v scans:)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253635 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle - wat bedoel jy met 'knip"? is dit as hul bietjie moet sny om te keer dat jy nie skeur nie of is dit iets anders?

Ek oorweeg glad nie n keiser nie. daar is soveel meer voordele met normaal geboorte gee, maar daar sal definitief n epiduraal betrokke wees. Ek sal ook Ante natal klasse bywoon om seker te maak ek is prepared vir alles. Ek verstaan die Hynobirthing klasse is fantasties.

Ek en ML het die naweek ons eerste baba klere gekoop. kon nie die cuteness weerstaan nie en darem unisex.

Ek is amper klaar met die ouma's en oupa's se "kersfees" geskenkies wat ons die groot reveal gaan doen. Sal vir jul fototjies laai voor ek dit courier. Ons het die naweek uitgevind ek en my skoonsuster is to the day saam swanger. Kan nie wag om skoon ouers te laat weet hul word twee keer in selfde maand weer ouma en oupa nie. Exciting times.

Moegheid en naarheid is kicking my bum right now. maar dis nog goeie tekens kleintjie groei vinnig.

Net n paar daggies tot ons eerste scan. Kan nie meer wag om die boontjie te sien nie.

Lekker daggie almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253634 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, ek is ook baie, baie kleinserig, ek wil tot 'n panic attack kry van bloedtrek...gelukkig moes ek dit lately mos nou 'n paar keer laat doen, so ek is nie nou meer so bang nie. Maar dit help om te weet jy is ook kleinserig en dat jy survive het :P Ek vind dat ek beter doen wanneer ek nie vooraf te veel oor goed weet nie en te veel weet van wat gaan gebeur nie, as ek eers in the moment is kan ek niks meer daaraan doen nie en dan doen ek dit net. Dis hoekom ek rerig dink ek wil niks videos voor die tyd sien nie. Ek kyk wel soos Nege Maande vir interessantheid byvoorbeeld, maar hulle "wys" darem niks nie (wys wel die keisers).

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253632 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wens regtig my man wil instem vir 'n tuisgeboorte hierdie keer. Hy is gewoonlik baie 'agreeable' maar nie oor hierdie een punt nie!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account