heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253624 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene moet nie vaskyk in dit wat sy vir jou gese het nie ,,, ek was ook geknip en dit het my glad nie gepla nie ... ja dit was seer toe hul die steke ingesit het maar daarna was dit nie te erg nie het gereeld in sout bad gesit en dit was vinnig weer reg....

Ek sal beslis weer normaal wil kraam al was dit 12 lang ure sal ek dit weer doen....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253623 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Marijke, ek voel bietjie dom, maar wat presies is hypnobirthing?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253622 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, haha ja ekt 'n program gekyk wat beide keisers en normale geboorte gefeature het (One born every minute op DSTV), en nie een van die twee opsies lyk na maanskyn en rose nie!

Ek dink nie ek mind die duurte van die kraamproses nie (nou nie dat ek sal weet nie, dis my eerste keer!), ek wil wel net rerig graag NIE geknip word nie, ek is verskriklik bang daarvoor en sal dan eerder 'n keiser wil he. :S 'n Vrou by my werk het my so bang gepraat met haar ervaring, sy moes geknip raak, baie erg, en het byna 'n jaar daarna probleme gehad. Ek weet mens moenie mens self bang maak nie, en ek dink nie sy wou my aspris bang maak nie, maar nou is dit in my kop! Ek sou graag dit wil probeer vermy, maar ek veronderstel op die ou einde moet mens dit vat soos dit kom!

Zettie, laaste ruk het ek nou en dan vir baie kort periodes bietjie kopseer gekry, maar soos ek verstaan is dit ook maar ongelukkig 'n simptoom! Ek het n nuwe bril gekry, nou weet ek nie of dit baba is of die bril wat dit veroorsaak nie - bygese my kopseer was rerig nie so erg dat ek eintlik kan kla nie, touch wood!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253621 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek dink tog dit help om effens fiks te wees, dis 'n maraton, nie net 'n hardloop om die huis nie!

En hypnobirthing het regtig gehelp met my vbac, om nie bang te wees nie en my liggaam te help om te ontspan. Was 9.5 ure in kraam, 3ure by die huis, 'n uur oppad, uur rondgele by die hospitaal en so 4.5 in die water, hemels!

Zettie, water, jy moet baie water drink en as jy baie chocolates tans eet dan kan dit ook die rede wees want as jy chocolate eet moet jy nog meer water drink

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253620 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle

Jip grondpad fine solank dit nie vol dongas en gate is nie

Wil gou hoor kry julle ook baie kopseer ek het die laaste 3 dae omtrent permanent kopseer :pinch:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253619 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Irene ... Ek het tot die dag voor ek gekraam het gestap was redelik fiks gewees en was steeds 12 ure in kraam... in my oe werk niks ... TYD en geduld sal baie help

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253617 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, ry!! En geniet! Ek het laas op 8 maande ge4x4, perdgery tot 33 weke, fietsgery. En by 41 weke het die baba nog nie eers gesak nie.
Geniet jou naweek!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account