heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253616 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Woah! Ek is erg onatleties. Ek stap redelik baie, maar ja verder het ek absoluut 0 atletiese gene, my jongste sussie het alles ge-erf! My man is mal oor sport, het rugby gespeel, ry fiets en crossfit...hoop maar baba erf by hom :p

Gepraat van fiksheid. Ek lees somewhere dat dit help vir normale geboorte indien mens redelik fiks is? Weet nie of dit waar is nie, maar dit maak seker sin. Weet iemand waar ek meer kan lees oor oefeninge wat mens solank kan doen wat sal help? Ek dink ek sal maar probeer vir normale geboorte (met epiduraal natuurlik!!), maar as iemand naby my kom met 'n sker of 'n tang gaan ek iemand se tande uitskop!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253615 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Toemaar toe ons bediende hoor ek is swanger het sy ook gese ... Hierdie pad is nie goed nie .... my vrek ek kan mos nie vir 9 maande op die plaas sit nie hiehie

In my eerste swangerskap het ek tot op 20 weke nog netbal gespeel....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253614 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ha ha, Twinkle, ja ek het ook gedink dis baie vreemd. Die skoonfamilie is seker ook maar net bekommerd, maar dit klink vir my ook meer no 'n old wives tale. Ek het erens ook gelees dat selfs 'n stamp teen die maag (deur 'n hond byvoorbeeld) in die meeste gevalle geen skade aanrig nie, baba is redelik goed beskerm daar binne!

Dankie vir die terugvoer!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253613 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello almal

Hoop dit gaan goed.

Lekker baie scans wat voorle vir die volgende 2 weke!!! Sien sommer baie uit

IreneL as dit jou gemoedsrus gaan gee ek ry elke liewe dag grondpad het in my eerste swangerskap ook en NIKS oorgekom nie... daai wat hul se as jy gouer in kraam wil gaan gaan ry grondpad is ook SNERT .... ;-) . Ek ry tenminste 30km grondpad elke dag... dis werk toe en terug en dan nog ekstra op die plaas self

Ek sal se jy kan die naweek gaan geniet.... dis mos nie asof jy gaan 4 x 4 nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253612 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal,

My 16 weke scan is Vrydag. Ons beplan om vir die langnaweek na my skoonpa se plaas in die Karoo te gaan. My skoonsuster sms my nou en se ek moet net seker maak of ek op 'n grondpad mag ry?

Weet enige iemand dalk iets hieroor? Ek't nooit daaraan gedink nie, maar nou wonder ek....

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253585 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle. Ja, is nogal warm en load shedding maak dit moeilik vir my, want ek is permanent voor die fan. Maar ons krag was darm net af vandag tussen 10 en 12.

Alweer Maandag ne! Tyd vlieg...

Ons scans die week:
Lagogies is more, 9 Desember
3xMom Woensdag, 10 Desember om 11:15 en
IreneL Vrydag, 12 Desember 14:00
Geniet dit, julle!

Ek scan weer 3 Januarie op 16 weke, hopelik kan ons dan sien of dit pienk of blou is dat ek die winkels kan invaar vir al daai oulike kleertjies! Ek gaan 'n 4D by Peek-a-babe in Goodwood doen, hulle het pakette as mens 2 scans doen is 2de een goedkoper of as mens 5 doen, is laaste 2 gratis. Hulle het ook 'n praktyknommer so mens kan terugeis v medies af.
Ek het ons lysie se link in my signature gesit dat almal dit makliker kan kry. Ek chat net op hierdie thread op die oomblik so nie vir die wêreld om te sien nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253582 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle shoe maar dit is darem erg warm hier in die kaap .

My kant niks feel nie kan nie meer wag vir die 18 de nie wil nou weet of dit pienk of blou is.

Lekker daggie vir julle

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account