heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 9 months ago #253631 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dit kan ook werk ja ... Die knip voel jy GLAD Nie dis net daai steke gewees - ek moet bieg ek is verskriklik klein seerig... Selfde met Epiduraal as ek nou terug dink kan ek nie vreeslik onthou dat ek baie seer kontraksies gehad het nie maar ek het baie vinnig gevra vir die epiduraal weet ek het gesweet so neem aan dit was kontraksies of pyn hahahaha ... Maar moet ook byvoeg was Mid Feb in paarl in kraam so kon warm ook gewees het

Julle ons het soveel om na uit te sien

Zettie lekker koel weer vandag ne.... moet se ek geniet dit ... maar mis die son voel skoon depro vandag

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253630 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie M, ek sal bietjie daarna kyk.

Twinkle, dalk kan ek vir die dokter se sy moenie nog vir my staan en se wat aangaan nie, sy moet net doen...dis wat ek altyd vir die tandarts / suster wat bloed trek se! :P

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253629 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis die beste (vir my) gaan toe oe in die ding... Ek het nie een oomblik gedink aan wat as ek geknip word nie... dit was eers toe MNR klou wat Dr gese het hy sal moet knip ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253628 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
As jy bang is of stress gaan jou liggaam in 'n veg/vlug of freeze response in (soos in die oertyd) dan dreineer al die bloed van die onnodige organe om na jou longe, hart ens te gaan sodat jy kan weg hardloop as jy moet. Nou jou baarmoeder is 'n onnodige orgaan, wanneer die bloed dreineer agv stress of bang wees dan stel dit lactic acid vry wat kontraksies seerder maak, meer pyn, meer bang, meer stress, wat meer pyn tot gevolg het.

Hypnobirthing leer jou deur middel van diep ontspanning wat presies in jou liggaam aangaan en hoe om dit te help en nie te hinder nie, calm te bly en asem te haal want organe en spiere wat hard werk het meer suurstof nodig om hulle werk beter te kan verrig.

Ek kan met eerlikheid sê dit enigste tye wat ek pyn ervaar het was wanneer ek beheer verloor het oor my asemhaling en my fokus. Die res van intens maar SO empowering

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253627 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ha ha ha ok ek sal maar jou woord vat ;) Ekt besluit ek gaan nie nou al oor goed worry wat gaan gebeur of dalk nie gebeur nie, vat dit net soos dit kom :P

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253626 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het n epiduraal gehad maar ja dit verdoof nie ALLES nie ek het net nie die kontraksies gevoel nie... NEE jy kry net so die steke maar dit het ek ook oorleef ... as jy daai bondeltjie so styf teen jou vashou vat jy daai steke met n smile ;-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253625 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My een vriendin se ook sy sal dit weer doen, syt dit al twee keer gedoen en tweede keer het epiduraal nie gewerk nie, maar ja sy se ook sy sal dit weer doen. Spuit hulle jou nie dood as jy steke kry nie?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account