heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #253555 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo almal, ek loer gou in hier uit Mauritius.

Baie dankie vir die verjaardagwense, dit was voorwaar die heel lekkerste verjaardag ooit!

Baie bly almal se scans het goed afgeloop, andie, geluk met die 70% pienk!!

Ons het regtig 'n fantastiese tyd hier, wil nie terugkom nie!

Ek is jaloers, almal wat al sê julle voel vir kleinding - ek wil haar so graag voel, maar nogsteeds niks nie. My man hou nie op koop vir haar nie.

Ons snorkel alte heerlik tussen die mooiste vissies, dis regtig idillies.

Mens moenie te veel stres oor wat mens eet nie - vermy oud goed, rou goed en vrot goed.

Lekker naweek vir almal!!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253553 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
OOOO dis cute!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253552 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253550 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ok julle, ek gaan gou bieg..... ek het iemand opgeline om by Hooligans se jaarlikse uitverkoping my geld te gaan splash. Omdat ek nie weet wat ek kry nie het ek sommer dogtertjie en seuntjies goed gekoop.....Eeek ek is so opgewone soos n 6jarige oor kerspresente is!!!! En dit wat ek nie kan gebruik nie sal awesome babyshower geskenke wees :)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253548 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallo julle

Sjoe die laaste twee dae was/is bitter moeilik vir my. ek sukkel solid om my oe oop te hou en my fokus is definitief nie reguit nie... ek sit en staar vir die skerm, gelukkig lyk al die drawings wat ek op die stadium doen amper dieselfde so dit lyk darem of ek werk... dink ek...

porridge brain het my nou kwaai begin vang. dit was so met die vorige twee swangerskappe ook... so ML is darem voorbereid. :P

Ek het nog altyd gese as jou lyf dit crave het jou lyf dit nodig... ek hou daarby. ek het met my eerste swangerskap op biltong en coke geleef... ek het 30 kg opgetel om dit te bewys, my seuntjie is 100% normaal besig, hardloop spring, doen alles wat normale kinders doen.

met my tweede swangerskap het die cravings gewissel maar ek het maar by my bietjie pink vleise gebly, my tweede seuntjie is 100% normaal doen alles wat normale kinders doen.

met hierdie swangerskap drink ek coke want dit is wat ek inkry saam die piesang melk. jy kan geblikte tuna eet, obiously nie oordoen nie. ek kry nou wel nie rooivleis geeet nie, maar vis en hoender gaan ek groot op. ek mis sushi maar ek dink die groente ene kan jy eet... maar obviously net by 'n plek wat jy 100% seker is dit is skoon...

ek sit juis nou met 'n glas coke voor my, ek dink net die kaffiene maak die outjies meer woelig want dit gee energie.

ek stem saam oor die carbs, ek voel ook beter wanneer ek aartappel eet. ek pak sommer soms mash in vir werk. so dit help vir die naarheid. ek eet al die ander goed.

ek dink mens moet oppas vir vreemde goed maar saam dit moet mens ook sif wat ou vrou stories is en wat nie... ek sou eerder met my gynae gepraat het as ek nie seker was nie. google is 'n goeie help maar ongelukkig filter die ou vrou stories ook deur.

kase met die 'muf' op is obviously 'n no go, so ook 'raw' melk.

geniet julle daggie en ook julle naweek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253542 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie jul. Ek is ongelukkig n groot Foodie. So lief vir my kaas platters en pates en veral sushi. Maar het dit alles uitgesny en mis dit erg baie. Natuurlik my glas rooiwyn ook. Die volgende paar maande gaan lank wees ;)

Ek so bang vir uit eet en iets dalk af is en skade maak. is huidiglik baie oor versigtig. Is bly ek nie al een wat weg le aan die carbs nie, dis al wat help vir my naarheid. Eet oor die algemeen nie vrugte nie, maar probeer bietjie eet dan is dit af. So maak maar van vanoggend af vir my smoothies en sal elke dag een van hul drink dan ek sommer klaar my 3 vrugte en jugurt in.

Worry nie oor die kilo's aan sit nie, solank die peanut gesond uit kom is ek happy.

Jy kan tuna eet, maar nie meer as een keer n week nie en moet goed gaar wees. Dis jou roofvisse wat nie mag eet nie, en die eier gaan maar oor dat dit moet goed gaar wees. Niks rou eier soos in tuisgemaakte mayonnaise en mousse nie.

Gaan dit verder goed met almal die week? My naarheid word beter, te danke aan die carbs en die moegheid nog so elke tweede dag erg. ML vandag onderhoud wat sal n groot verandering sal maak aan ons lewens as hy dit kry. So bietjie gestres vir sy part. Vandag twee weke is ons eerste scan, tel omtrent die dae al af.

Lekker naweek vir almal, erg bly dis Vrydag, my eksamen vraestel is uitgestel na Januarie so ek kan die naweek net relax en miskien so bietjie Krismis shopping doen. Vir al die pienk mammas, was gister in Ackermans en hul het die mooiste pienk goedjies in gekry.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #253540 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja dis maar net oor rou eier oom selmonella kan in he as dit af is.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account