heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #253200 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle!!! Jip dis my eerste keer by Dr S. Laaskeer het my gewone gynae die fetal assessment gedoen, maar wetgewing het glo verander. Ek bly groen tot op einde:-) so hopenlik blurt sy nie die geslag perongeluk uit nie!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253199 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle!!! Jip dis my eerste keer by Dr S. Laaskeer het my gewone gynae die fetal assessment gedoen, maar wetgewing het glo verander. Ek bly groen tot op einde:-) so hopenlik blurt sy nie die geslag perongeluk uit nie!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253198 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sterkte vir vandag Haffie. Seker alles gaan positief wees. Geniet die scan.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #253197 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Marijke, welkom! Jy woon naby aan my, ek is naby Philadelphia so op die N7 Kaap se kant toe :)

Ai Hbwoman, jammer oor die naarheid! Dit het my so erg gehad tussen 5 en 8 weke, en nou meestal weg, behalwe as ek iets jiggie ruik dan draai my maag en ek is seker my gesig word groen! Lol dis hoe dit voel.

Ek kan glad nie op my maag slaap nie, ek het vermoed ek is swanger toe ek op my maag lê die dag en dit voel asof ek op 'n appel of iets lê. Van daar af, voel dit so. Ek slaap saans op linker of regter sy, en draai gereeld om want ek lê met arm onder die kussing en word half wakker van lam arm! Soms word ek wakker dan lê ek op my rug, maar het iewers gelees dis nie so goed nie (seker later aan) maar ek oefen solank om maar op die sye te slaap.

Haffie, sterkte met Fetal Assessment vandag! Laat weet ons hoe dit gegaan het ne! :)

Lekker Woensdag amal, darm al halfpad deur die week!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253196 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie vandag jou beurt!!! Geniet elke oomblik en kom laat weet... gaan jy vra wat die geslag is?
Was jy al voorheen by Dr S

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253195 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle, ek loer net gou in van my foon af. Ek het baie gemis, maar die ding is te stadig om optevang. Sal more by die werk kyk wat julle als oor gesels het:-). Baie nervous oor my scan vandag!! Maar ek is seker ek sal baaaaaaie beter voel sodra ek vir krummeltjie sien. Lekker dag vir julle!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253194 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Marijke, baie geluk met kleintjie.

Ek moet net met jul deel. My ML dink ek is baie snaaks. Ons sukkel gisteraand vreeslik met ons Jacky wat heeltyd siek is. Vanoggend toe hy ons nou vir die laaste keer wakker het, besluit ons kleine peanut hy is honger, so honger dat ek maag krampe kry en naar is. Dames, dit was half 3 vangoggend. Eet toe maar pap (want al wat ek aan kon dink). Eventually weer aan die slaap geraak net om te verslaap vanoggend en soos ek uit die bed vlieg slaan die naarheid en die hongerte my weer. Nou spot ML ek en peanut gaan hom uit die huis uit eet as dit so aangaan.

Ai, maar ja die moegheid en naarheid het my volstoom getref. volg 17dae moet vinnig gaan dat ek vir twee weke by die huis kan gerus. Gelukkig bly ek reeds by die see so hoef nie ver pad aan te durf nie.

Lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account