heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #253192 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom en baie geluk Marijke!!!

zettie oor die op jou maag slaap ek slaap nog baie op my maag - terwyl ek nog kan glo dit gaan te ongemaklik raak en dan gaan mens glad nie meer kan nie as ek bv wakker raak om te gaan pieps en klim terug gaan le ek op my maag raak vinniger so aan die slaap alhoewel my (.)(.) vrek seer is maar ja nie meer lank nie dan gaan dit nie so lekker werk nie... ek word ook baie keer wakker dan le ek op my rug.... weet dit is nie so goed nie maar ja ook eers heelwat later in die swagnerskap .... verder slaap ek baie op my linker sy om een of ander rede het ek baie seer as ek op my regter sy le maar dit is van na my galblaas operasie....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253182 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie vir die welkom.

Thanks Carmen, it's been a while! You must be part of the furniture here already ;)

Ja Ilse, goeie geheue, dis ek daai. Altwee my kinders is blw babas, maar ek het glad nie meer die tyd om so baie aanlyn uit te hang nie! Ek is die vreemde een, alles wat vreemd of buite die norm is, dit het/sal/doen ek!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253167 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Marijke!

Baie geluk met die 3de enetjie wat oppad is. Hoop jy gaan lekker kuier hier saam ons :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253160 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Marijke - ek onthou jou van jare terug op die forum. jy is ook 'n groot voorstander van baby-led weaning as ek reg onthou.

Baie geluk met die 3de swangerskap - mag dit wonderlik wees en mag jy weer 'n 2vbac hê!!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253158 by Carmen-capi33
Hi Marijke
What a wonderful surprise! CONGRATS!!!!
Hope you have a happy and healthy pregnancy :heart:

Cape Town
Mishka born 11- 02- 2011
File Attachment:
lb3f.lilypie.com/5UU1p2.png[/img][/url]

File Attachment:


Nov 12 - Femara Progynova Cyclogest - home plan BFN
Dec 12 - Femara Progynova Cyclogest IUI BFN
Jan 13 - Femara Progynova Cyclogest IUI

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253155 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal,

Wil myself net voorstel, is due 1 Junie, dus nou so 13 weke met ons 3de.

Ek is 'n tuis mamma en ons kinders gaan tuisonderrig ontvang. Kom van Malmesbury so 65km van die Kaap af

Oudste is 5, sy was 'n keiser baba. Tweede enetjie het noudie dag 2 geword en sy was 'n vbac.

My man wou nie 'n 3de kind he nie maar ek het met hom 'n deal gemaak (waarvan hy gerieflik vergeet het) dat as ek normaal kan kraam wil ek dit weer doen! Maar hierdie swangerskap was nogsteeds 'n groot verrassing, het dit regtig nie so vinnig verwag nie!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253145 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My man my gisteraand di video gewys....
As dit maar so maklik was.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account