heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #253134 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My swaer is baie groot gebou en my sus se kleintjies was 2.5kg en 2.6kg so moet nie dat daai jou bang maak nie ....

Oor die epiduraal dit was eers die ogend besluit ek was baie braaf en wou sonder dit maar as ek nou terug dink het ek skaars kontraksies gehad toe vra ek al die epidurala was baie bang die narkotiseers gaan in teater en is dan te besig om uit te kom om vir my n epiduraal te gee. Is glad nie spyt oor die epiduraal nie ek het ALLES gevoel van die geboorte proses net nie die kontraksies voor die tyd nie .... ek was so 3 - 4 ure in kraam voor ek die epiduraal gevra het.... so het n tydjie die kontraksies gevoel het eers n inspuiting gekry maar dit het nie veel gehelp nie toe vra ek maar epiduraal glad nie spyt oor dit nie sal beslis weer en dit dan sommer vooraf vra ook

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253133 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle,

bly om te sien dit gaan goed met julle!!

Eks nou gehook op endearmints en dit net om die papier smaak in my mond uit te kry.... en woes honger.

ek sal waarskynlik weer gaan vir 'n keiser, het reeds twee agter die rug so ek dink nie ek wil normaal waag nie. het al gehoor van baarmoeders wat skeur ens...

ek lees net wat op die internet is, en dan kyk ons elke Sondag aand saam die seuns na in the womb net om hulle bietjie te betrek . Hulle vind dit nogal interessant en raak vreeslik opgewonde oor die nuwe baba wat hulle vas bly glo is 'n sussie :)

nou ja, lang en besige daggie wat voorle,

lekker daggie vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253132 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
PS, ek sal ook nie vir die geboorteklasse wil gaan nie, hoe minder ek weet/sien, hoe beter! Ek kyk bv nooit as my bloed getrek word nie, ek se altyd vir hulle ek wil nie eens sien hoe lyk die naald nie, dan is dit regtig nie so erg soos wat ek dit in my kop afspeel nie. Ek sal wel net erens iets wil lees oor hoe ek myself kan kalmeer oor die storie en om in die regte mindset te kan kom.

Het jy vooraf besluit jy wil n epiduraal he, of het jy eers on the day besluit?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253131 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het "what to expect when you're expecting", sister lillian se swangerskap boek, "geboorte sonder sorge", "hypnobirthing".

jy moenie die bangmaak stories lees nie - of balanseer dit uit met die uiters SCARY keiser-stories. Normaal is by verre beter, kon nog nooit verstaan hoekom iemand uit vrye wil (let wel, nie as dit regtig nodig is) sal kies om MAJOR abdominale chirurgie te ondergaan nie.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253130 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle jy is reg, die goed wat mens lees maak mens net bang. My man is groot gebou, ek hoop maar net my dokter sal vir my se as dit lyk of baba te groot is. Maar iemand het vir my gese die baba pas meestal aan by die ma se liggaamsbou. My man is 'n apteker en se ook normaal is beter, terwyl ek n keiser sou verkies net oor ek so bang is.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253129 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek lees net die week by week development op babycentre.co.uk lees nie teveel nie.

Ek was redelik lank 13 ure in kraam gewees met epiduraal, het net baie goed gevoel daarna was uitgeput maar was gou weer op die been en kon alles self gedoen het en baie goed gevoel. Ek wil nie teveel lees nie juis oor die "bang maak stories" en die negatiewe goed watjy sien. Ek het ook van die begin af besluit om glad nie te gaan vir voorgeboorte klasse nie en het letterlik toe oe in die ding gegaan glad ie geweet wat vir my voorle hoe lank en en en nie en dink dit was die beste vir my en sal dit beslis weer so wil doen. My man dink natuurlik ek is MAL aangesien hy keiser verkies maar ek sal beslis weer normaal kraam indien ek kan .... en sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253128 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Enige boeke wat jy kan aanbeveel?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account