heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #253120 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie ... dis jy wat ook na Scheepers toe gaan hahaha... Ek het net nie ver genoeg terug gelees nie gun wonder ek het dit nie gesien nie

Wanneer gaan jy presies en dan is dit 12 weke ne? Was jy al in die verlede by haar?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253119 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ok daai dag is ons saam ek net op my 12 weke scan. Ek bly dink jy gaan ook na Dr Scheepers toe

Ek het nou al gaan probeer terug lees om te sien wie is dit die week gaan nou weer kyk dalk sien ek daai post vandag raak....

Nee ek is nou maar op 9 weke ;)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253116 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle - my volgende scan is eers 17 Desember, sal dan die 20w4d scan wees.

Baie dankie, ek sien vreeslik uit!!!!

Bly jy voel so goed :woohoo: Hoeveel weke is jy nou? 10?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253115 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hello julle

Hoe gaan dit

Ilse wanneer gaan jy vir jou scan? O jy gaan Mauritius so geniet.... se net vir jouself jy voel goed daar is glad nie naarheid of enige iets in sig nie... ;-)

AL die ander dames hoop dit gaan goed met julle... ek het elke post gelees maar om nou al die updates te doen gaan my n ewigheid vat....

Mamma O bly jy het n nuwe werk gekry.....

Lagogies en Zettie so bly alles lyk nog goed sover.... baie opgewonde saam met julle ... ons kom al n langpadjie saam

Gogga so jammer oor die 2de babatjie glo jy sal berusting vind...

AFM ek is maar stil vat dit as NO NEWS IS GOOD NEWS ... Was erg moeg en van laas week vrydag is die ergste ook verby van toe af nog nie een middag gaan slaap nie wat ek dink n goeie teken is ..... sal sien hoe dit die res van die week gaan... Ook nog nie naarheid geahd nie so ek kan regtig nie kla nie en as ek dit gehad het sou ek dit met n smile gevat het het lank genoeg gewag om te wees waar ke nou is....

Pas julle self mooi op en geniet elke oomblik van swangerskap!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253114 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More dames

Hoe gaan dit vandag?

Lagogies & Zettie, bly alles gaan nog goed by julle en dat die simptome darem nie te erg is nie.

Ek voel darem weereens baie goed vandag, weet nie of dit uiteindelik die 2de trimester JOY is en of dit ons awesome nuwe bed is nie. :woohoo:

Vandag oor 'n week verjaar ek te HEERLIK in Mauritius!!! kan nie onthou wanneer laas ek met my bday op die strand was nie, wat nog te sê 'n eiland!!! :rock: :woohoo: Ek is SO flippen opgewonde!!!!!! Ek hoop net ek hou aan om so goed te voel sodat ons tyd daar absoluut fantasties sal wees!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253106 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle skuus ek was bietjie stil sukkel om op te log maar sien almal se posts in email.

Gogga shoe sterkte hoop vir die beste vir baba 2 sien uit daarna om jou teontmoed daar
by Engela Steyn.

Irene daai magie wys al mooi en geluk met die pienk.

Lagogies bly als gaan goed kon julle sien wat dit is pienk of blou.

Hallo al die ander bly dit gaan nog goed met julle.

Mykant gaan dit goed naar darem nie erg by my nie net so nou en dan verder gaan as goed.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253105 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Alles goed. Baba groei mooi.

Sukkel bietjie met my internet

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account