heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #253074 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie. Ek sien my en jou afspraak by Dr Engela Steyn is dirselfde dag,halfuur uit mekaar uit. Small world... :)

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253070 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja die mamma is dankbaar vir een gesonde, maar ook hartseer oor 2de baba...maar hoop dat albei gesond sal wees. ek dra my swangerskap en my 2 babas op aan ons Vader,dit is in sy hande.

My afspraak by Sonoloog in Desember sal ons meer sekerheid he

Dankie vir jou MO en 3xmom. ek waardeer dit.

Hier is my fotos....

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253069 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Gogga ek so jammer. ek sit ook in daai posisie, toe ons gegaan het vir die scan was daar 2 sakkies maar net een babatjie het ontwikkel, die ander ene moes baie vroeg doodgegaan het want dit lyk nie groter as 4 weke nie :cry:

nes jy weet ek ook nie regtig hoe om daaroor te voel nie. het gedink ek moet maar my gynae vra met die volgende afspraak die 10 de dec...

sterkte man!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253068 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe Gogga. Dis 'n moeilike een, ek weet nie hoe ek sou voel in sulke omstandighede nie. Dink aan jou en bid saam met jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253067 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo Mammas 2 be.....

My voorlopige keiserdatum is 20 Junie 2015.

My afspraak het goed afgeloop met 'n kinkel....
Daar was 2 babatjies.....maar net een hartklop.
Een baba het hartklop van 188bpm en 17.4 mm lank.
Ander baba se lengte 14.2 mm.

My hart is skoon deurmekaar....gaan defnitief my babas aan die Here opdra om te beskerm.

Sien 18 Desember die Sonoloog,dan sal ons seker meer duidelikheid he.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253061 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wys ookal Andie, niks van my broeke pas al lankal nie meer nie, so ek dra net rompe al vir 'n paar weke. Ek het beslis 'n bay bump!

MO - baie geluk met die nuwe werk, bly jy kon darem geholpe raak. Mens het darem maar 'n goeie bed nodig anders affekteer dit mens se hele lewe.

Irene - jou bump lyk te cute man!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253060 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek staan op 9 weke vandag, en kan nie meer wag vir scan volgende Saterdag nie! As als goed lyk op die scan en daar is 'n hartklop, deel ons sommer daardie aand die nuus by my 30ste bday potjie affêrre.

Sjoe, lekker Ilse, 'n nuwe bed... Ons bed het sulke diep gate in geslaap, omdat ek nogals oorgewig is. My arme man slaap al reg in die middel waar die "reguit" deel is en ons altwee het al rugprobleme van die ou fodde ding! Gelukkig het ek toe vanoggend werk gekry, wat beter betaal as die werk waarmee ek klaarmaak, en ek gaan van die huis af werk so 'n nuwe bed is dalk in ons nabye toekoms ook!

En omdat ek oorgewig is, sal ek seker lank vat om te wys. Klere pas nog 100%, baba het baie vetjies om agter weg te kruip! Hahaha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account