heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #252657 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
IreneL - oulike announcement met die hondekinders! Ons het 1 hond, 'n bullmastiff, maar hom eers gekry toe seuntjie 10 maande oud was, so ek het nie raad nie! Ek is seker as hulle steeds genoeg liefde en aandag kry sal hulle fine wees met die nuwe familielid.

Sterkte met scan Zettie! Geniet dit!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252656 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Great Zettie kan nie wag om te hoor nie ...

O ja MOmtoc ek het so paar jaar terug my borste laat kleiner maak dus kan ek nie borsvoed nie die kanse is 50% ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252655 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie more julle geen nuus my kant nie behalwe dat ek bitter opgewonde is oor more sescan gelukkig is my afspraak lekker vroeg al 9 uur.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252654 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more julle
NO news is good news....

Gaan nog goed geen klagtes

Hoop dit gaan goed met julle almal... sterkte met die week wat voorle vir julle.

Irene ons het 3 honde in die huis gehad met ons seuntjie en al drie is steeds in die huis. Die een was baie erg oor kleintjie toe hy pap baba was en heeltyd net by hom gele daar waar hy was daar was sy (die hondjie) ... Nou is dit weer anders om nou is hy en die ander teefie bestes soos hy se... Hy soen hulle op. Die reuntjie is bietjie knorrig maar byt glad nie kom soek ook van tyd tot tyd sy aandag.... Al wat ek gedoen het is om elke pakkie wat ons seuntjie gekry het vir hulle te wys die reun was elke keer by my as ek kas reg gepak het of iets die dag toe ons huis toe gaan het ons ons seuntjie in die snug & safe op die grond neer gesit dat die honde hom kan ontmoet dis sover as wat ons gegaan het ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252652 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Oops, vergeet om die foto te attach!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252651 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal!

Ek is doodmoeg - Saterdag was my 30ste verjaardag. Het die hele middag geslaap na 'n birthday breakfast saam my man, heerlik, en toe die aand saam vriende gaan eet - natuurlik Sondag toe ook omgeslaap!! Ook besluit om op my verjaardag die baba op Facebook te announce, ek attach vir julle 'n foto. Soos julle kan sien het ons ons twee "oudste kinders" gebruik om die aankondiging te maak.

Het enige een van julle ook honde in die huis? Eks baie lief vir myne en hulle bly in die huis en slaap snags in my kamer - ek is nogal op my senuwees oor hul reaksie op Baba. Die enetjie is baie laf en vriendelik, sy sal fine wees, dalk net bietjie rof, maar die ander een is 'n regte old soul en dame, baie rustig maar nie baie lus vir lawwighede nie, en sy is baie beskermend. Ek het maar solank baba-geluide op iTunes gedownload waarmee ek hulle solank gewoond wil maak. Ek sal hulle nooit, ooit weggee nie, so ek sal oor die volgende paar maande alles moontlik doen om bietjie na te vors oor hoe ek dit vir hulle ook maklik kan maak. Enige raad dalk van iemand?

Haffie, Waenhuiskrans is my heel gunsteling plek in die hele wereld, mal mal mal daaroor!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252650 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek gaan ook more tot Donderdag vir konferensie/werkswinkel waenhuiskrans toe! So 'n interessante week vir ons :)

Voel nog lekker naar. My man was Saterdag lekker siek en naar, en dis wonderlik, nou weet hy hoe ek voel :laugh:

Ek wil graag een of ander tyd na 'n midwife toe gaan, aangesien ek hoop vir 'n VBAC. So dit is ook op die agenda.

Ons het nog vir niemand gesê nie, wat dit nogals moeilik maak oor ek rerig net ellendig voel, en vir niemand kan sê hoekom nie.

Elkgeval, lekker Maandag vir almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account