heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #252796 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek weet ek is gelukkig in die sin dat ek nie naar is of word nie, maar sjoe, ek kry al sooibrand van die week voor ek uitgevind het ek is swanger! Dit het begin met chocolates (my favourite ding onder die son) en nou is dit brood, cream crackers en selfs ProNutro, wat tot dusver omtrent al is wat ek kon eet sonder om queezi te voel as ek daaraan dink.

Ai jai jai!

My man is n apteker en het nou gisteraand vir my Gaviscon gebring - wou tot dusver dit nie gebruik nie, want selfs daarvoor gril ek, maar dis nou eers 10:40 en ek voel klaar ongemaklik agv die sooibrand. Dit voel ook nie eens soos regte egte sooibrand nie, meer so asof ek kan voel die kos verteer nie vinnig genoeg nie. Arg!

Net nog 'n vraag - ek het verlede Vrydag my antenatal en downs bloedtoetse laat doen. Bel die ginekoloog mens daaroor, of bespreek sy dit eers weer met volgende besoek? Ek weet die downs uitslae gaan na die ander dokter wat die downs scan doen op 13 weke. Ek wonder net, want een van die toetse was om my ystervlakke te toets - sy sal mens seker laat weet as mens pille daarvoor moet drink?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252794 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie IreneL en MammaOlifant, voel darem bietjie rustiger, moet se die krampies vandag nie so erg nie. Is baie positief oor hierdie swangerskap. Gaan dinge net baie rustig vat. Ek moet se is baie gelukkig, behalwe vir my moegheid het ek nie regtig ander simptome nie. Moet seker nie te vinnig praat nie, die naarheid kan my nog hard slaan. :P

Lekker daggie vir almal.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: IreneL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252783 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hbwoman56, ek het ook nou en dan steekpyne gekry, en het krampe soos period krampe gehad tot omtrent 9 weke. Ook maar gelees dis normaal en kan regdeur swangerskap voorkom!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252782 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Hbwoman56, ek het nie raad nie. Het ook al deur miskraam gegaan en als laat mens worry. Ek is more 7 weke en kry ook maar steekpyntjies links en regs, en krampies. Ook gehoor dis normaal. Hierdie keer is ek net baie meer h oopvol vir 'n susksesvolle swangerskap, want ek is al vir 2 weke so naar ek kan omtrent nie funksioneer nie :sick:
Baie sterkte, en ek glo saam met jou vir 'n "sticky bean" :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #252781 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Naand al die mammas, ek hoop nie jul gee om dat ek hier in loer nie, is middel Julie due. Het maandag uitgevind ons verwag eersteling. Ek wil asb raad vra oor steek pyne wat ek aan die regter kant van my maag kry? Ek bietjie navorsing gedoen en blybaar dit normaal, maar worry so bietjie want ons het vroeer die jaar miskraam gehad en so bang vir nog een. Is daar enige iemand anders wat dit onder vind het. Ek so vinnig uitgewerk ek is amper 5weke, so nog baie vroeg.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252768 by Maries
Replied by Maries on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Thanks Gogga :-)

This is my third pregnancy, was not planned, so still unsure about how i should feel about it. Hubby and I only planned on having 2, already have a boy and a girl....

I also can only get an appointment with my doc on the 01 Dec, so it's a long wait for me.... I suppose reality will hit when I see the heartbeat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #252761 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welcome Maries.

I sure know the hungry feeling...i call it the empty feeling...lol.
I feel the nausea now and then..and dizziness.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account