More julle
Jammer ek is so skaars, maar dit gaan mal by die werk. Reg in die middel van maand einde
Zettie geluk op fantastiese scan!! Ek's bly alles lyk goed. En ek is seker jy gan nie die keer die elke 2 weke afsprake nodig hê nie!
MammaOlifant, sterkte vir jou swangerskap. Ek kannie my indink om so iets aan te pak sonder 'n medies nie, maar aan die ander kant het ek ook nou al geleer dat die staats hospitaal ook nie so erg is soos wat mens altyd dink nie. Ek is seker jy sal fine wees by die midwife.
Irene, sorry about all the food aversions. I am also a very picky eater, but luckily I am still able to eat everything I've always ate. I hope this passes for you soon.
Starry Eyed, welcome and congrats! I haven't done any baby shopping yet either, but not because of the constant nausea. I think I'm waiting to find out the gender before I start buying. I just told hubby last night that we'll have to at least start buying nappies and toiletries at some point soon.
Gogga, ek's bietjie laat maar geluk met jou huweliks herdenking. Ek haal my hoed af vir die van julle wat reeds 'n kleintjie het en dan nou weer hierdeur gaan. Sjoe, ek kannie my indink hoe ek nog na 'n kleuter sal kan omsien as ek nie eers na my man en my diere kinders wil omsien as ek so siek is nie
Ilse, ek's bly om te hoor dinge gaan elke dag 'n bietjie beter daar by jou!! Jou volgende scan is ook alweer om die draai ne!!
AFM, ek het Saterdag, Sondag en Maandag die beste dae gehad!! Soos my ou self gevoel en teen Maandag middag wou ek partytjie hou om te vier dat die naarheid so gou verby is. En toe........
Toe BETAAL ek Maandag aand hoor!! Siek siek siek siek siek!!

Lat ek eintlik op die bed lê en huil omdat ek myself so jammer kry!!

En van daar af is dit nou weer elke aand. Klokslag van so 9h af. Erger as wat dit was.
Die 2de trimester kan mar nou kom!!