heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 4 weeks ago #252543 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle, die pram en die stoeltjie se covers behoort te kan afkom, dan was jy dit sommer in die was majsien. En die res spuit ek sommer met die hoedruk spuit af.

Ek is in die Kaap- is verwys na 'n dokter in die Paarl vir die 13 weke sonar.

Zettie!!! ek het nie TV nie. Laat weet asb van daai die Genesis tipe plek in Panorama!!!! Asb! As ek die keer by kraam uitkom, is dit waar ek wil wees (laas teen 41 weke het baba nog nie niks gesak nie en daar was geen teken van ontsluiting nie, so ek het nooit by kraam uitgekom nie).

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252541 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle...

Welkom Gogga mag jy ook n gesonde en geseende swangerskap he!!!

Lagogies sterkte met daai naar!!!

Dink nie ek gaan vir nog n beta toets nie weet nie wanneer ek weer in die dorp gaan kom nie my eerste Dr's afspraak is 18 Nov baie laat middag. Ek wou nie gaan vir die eerste een nie en dadelik vir 12 weke maar hulle se omdat ek 30 + is (31) moet ek maar vir gemoedsrus gaan vir die 7/8 weke sonar :-(

Ek het so semi naar gevoel op my vanogend. Wil gou hoor weet julle wie sal dalk n pram , snug and safe en karstoeltjie kan skoonmaak? Myne was gestoor en lekker vol stof... die pram is van de stof oor ek baie grondpaaie gestap het met my seuntjie wil dit baie graag net laat goed skoonmaak... ek gedink om dalk te hoor by iemand wat banke en matte was?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252539 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Gogga!

Ek is vanoggend bietjie :sick:
Gewoonlik is ek in die aand

Ek het gisteraand vrugte gehad want die swaarder etes werk nie so goed nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252536 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Gogga, en baie geluk! Ek het 2 nefies wat so 17 maande uitmekaar gebore is, en hulle is al grootmense en baie geheg aan mekaar. Ek het ook altyd gesê ek wil my kinders so naby aan mekaar hê as die Here my nie met 'n tweeling wil seën nie :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252535 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie, sal jy asseblief die details vir daai plek wat in Panorama oopmaak deel? Ek kyk ook na sulke opsies, ek oorweeg sterk 'n tuisgeboorte, maar is bietjie skrikkerig, want ons is op 'n plaas ten minste 25 minute se ry van Blaauwberg hospitaal af. Sal meer gerusstellend wees om in 'n geboortesentrum te wees...

Ek voel die laaste 2 dae verskriklik naar en (.)(.)s verskriklik seer en swaar, al is dit nie lekker nie, verwelkom ek elke simptoom na 'n vroëe "missed misscarriage" 3 jaar gelede. Ek was net by staat vir sorg met geen sonars of iets tot 20 weke nie. Ek het nog gedink ek is al 10 weke, en toe ek begin bloei, het hulle opgetel die kleintjie het al op 4w5d ophou ontwikkel. Dit is die slegste ding om in 'n staatshospitaal se ER te sit en miskraam en al wat hulle jou aanbied is 'n paracetemol vir die pyn en 'n laken...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252534 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie blydit het goedgegaan met jou scan :)


Julle het julle 9 maande gekyk op Kyknet daarwas so meisie wat by so kliniek gekraam het met nam Genesis Clinic so nive plek waar jy kraam in kamer wat soos hotelkamer lyk. Hier maak nou so `nplek oop in Panorama in die kaap ek isnou sommer super opgewonde het hullegemailvir meer inligting.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252533 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie IreneL en haffie. Ja die mamma is braaf...wil ni te oud wees as my kids groot word nie...ouderdom tel teen mens. En wil graag hê kids moet geheg aan mekaar wees. En ek is in die gelukkige posisie om my kinders self te kan grootmaak. En ek was ook gelukkig om droom baba te hê...hy slaap van geboorte af deur snags...net eerste 3 maande sleg geslaap bedags...20-30min per slag... :side: en hy het niks probleme gehad met tande sny nie net bq knieserig...Ek het so bietjie geskrik met my beta telling...met my seuntjie het ek ook op 4 weke gegaan en my telling was maar 250....weet nie waar die hoë telling van 1053 vandaan kom nie...

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account