heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 3 weeks ago #252649 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More dames

Sjoe, dit raak maar stil hier in ons groepie. Hoe gaan dit met almal? Wat is nuus?

Ons was die naweek so bietjie by my ouers, dit was heerlik gewees behalwe dat ek saterdag so moeg was en 'n vreeslike hoofpyn gehad het die hele dag - het omtrent soos 'n erge hangover gevoel! Gister en vandag weer perfek, geen moeg, geen naar! :woohoo:

Hierdie week is weer baie besig en dan gaan ek ook van Woensdag tot Vrydag bietjie kaap toe vir 'n konferensie.

Hoe gaan dit met almal anders?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252619 by blessedmom
Replied by blessedmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Môre almal

Jammer dat ek net hier inval maar ek volg almal se stories & wil net almal geluk wens met hulle swangerskap, veral julle wat so lank gesukkel het.

Twinkle, as jy nie omgee as ek vra nie, hoekom kan jy nie borsvoed nie? Ek vra omrede ek baie belangstelling het oor borsvoeding. Het al vir Moomie artikels geskryf oor borsvoeding en is ook 'n lid by die La Leche League (borsvoedgroep op fb ens). Die leiers daar is absoluut amazing & het al so baie mammas gehelp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252616 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Naarheid jip
moodswings jip

lekker nawrek almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252614 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe, ek is omtrent emosioneel deesdae... Nie kort van humeur of so nie, net baie huilerig - ek huil so maklik! Voel enigiemand anders so? Gewoonlik is ek maar 'n ongeduldige mens, maar nou vind ek ek is meer geduldig maar baie huilerig... Weird! O, en die naarheid!!! Ek voel beslis baie swanger!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252565 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het gesien Antz het gepost.

Ek het gekyk eergister by Menlyn se tak en daar was niks nie. So ek het nou vir Mr Price 'n epos gestuur en gevra waar mens dit kry. Dis in my opinie bietjie belaglik om klere online te koop en hoe lank te wag en dan is dit nie reg nie dan moet mens dit in elk geval terugstuur. Ek het nou nog nie van hulle teruggehoor nie.

So ja, die bras, ek dink mens sal dalk net op 'n stadium so een grootte groter moet gaan om ongemak te vermy.

Ek sien regtig baie uit na Mauritius! Ek dink mens mag tot op 28 weke vlieg - "mag" omdat die lugreëderye bang is daarna dat jy dalk op die vlug gaan kraam, niks te doen met die veiligheid van jou en baba nie. Ek vlieg volgende week ook Kaap toe vir 'n paar dae.

Oor Femina - ek ken ook mense wat daar gekraam het, maar ek is maar nogsteeds nie lekker oor die area nie en dis ook nogal 'n hele ent van die huis af.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252560 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wie van julle het die post gelees van Antz08 ... re Mr Price se klere? Nooit geweet hulle het so groot verskeidenheid nie ... sommer vir so elke dag se dra klere ... moet se na my swangerskap gooi ek my klere uit was na my swangerskap net so moeg van my kraam drag dit was iets om van :sick: :sick: :sick: te raak

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 weeks ago #252555 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
OOO lekker Ilse .... julle gaan dit so geniet

My suster en haar skoonsuster het altwee by Femina gekraam en se dit was great! Sal enige tyd aanbeveel. Is wel nie in great area nie maar jy is ook nie vreeslik lank daar nie jy kraam en binne 12 - 24 uur gaan jy huis toe dan kom die vroedvrou na jou huis toe

Ek het nou sommer gaan lees oor die underwire bra's op babycentre.uk dit gaan maar net oor die ongemak lyk maar daar is nie iets wat bewys dit is nadelig vir jou nie.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account