heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258279 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
En Dolla, vir 'n keiser sou ek maar self skeer voor die tyd want hulle kom met 'n droe bic weggooibare skeermessie daar aan. Met my tweede normale geboorte het ek niks gedoen nie en alles het gebly waar dit is - weet nie of dit anders sal wees as mens kraam met 'n ginikoloog nie, want sommige van hulle laat sommer standaard enemas ook doen

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258278 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Marijke, kry mens dit sommer bydie apteek?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258276 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jammer, ek lees toevallig en spring net in.
Movicol vir hardlywigheid, begin sommer so week of wat voor die tyd met 'n pakkie elke tweede dag en dan elke dag een na geboorte totdat jou lyf weer op dreef is en dan elke tweede of derde dag een- die wat normaal kraam ook - die reël is: moenie hardlywig word nie, dit is hel op aarde.

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258275 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Eish...as ek so lees klink dit maar vir my SKEER bly Koning

My hare lyk self muisvaal, het die naweek geknip en my haarkapper het gese ek moet kom kleur net na baba hier is dan kan sy ook bietjie pop speel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258274 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek kleur glad nie my hare nou nie. Ek weet baie se by die derde tri is dit veilig, maar ons solank gebid vir die een ek wil niks doen wat enige moontlik skade kan veroorsaak nie. So jul kan net imagine in wat so orgie my hare is. ML gese ek moet wel gaan vir n lekker massage saam mani en pedi om myself te bederf dan sal hy my stick vir n prober pampering na die tyd om my hare weer mooi te maak. Dis maar n persoonlike besluit vir my. Oor die numb cream, i will nog have any idea. Ek amper nie n honeymoon gehad soos daai vrou my try strip het nie, en die skade is aangerig. Nooit in my lewe meer nie. Die hair removal beland daar onder in plekke waar dit nie hoort nie en haal nooit al die haartjies af nie. Ek maar old fashion, hou by skeer.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258273 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xMom slegte nuus vir jou swanger dames mag nie brazillian blow doen nie... Gebruik baie sterk chemicals ens....
Ek gedink ek gaan maar straightner inpak.

Moepsie maak maar net seker oor die strepe nie seker watse kleur jy gaan insit nie, ek gedink dis n bog storie dalk was dit ook net toevallig maar toe ek in my vorige swangerskap blonde strepies laat insit het het dit nie goed gewerk nie teen die kop het hy baie snaaks gekleur en baie duidelike strepe gemaak . Kan nou nie onthou of dit op die forum was nie maar iewers was daar n gesprek ook kleur ens.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258272 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
dit sal 'n bummer wees. want ek gaan nie die straightner en droeer inpak nie. dan moet ek maar met 'n bolla rondloop :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account