heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258250 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Julle!

jong Haffie, ek het nie daarmee gesukkel nie ek het die teenoorgestelde gehad :tmi:

maar wat vir my nou werk is krush se juice wat die fiber by het. dit is ook lekker om saam te vat hospitaal toe, want hulle gee net water en dit is boring :P sterkte ek hoop jy kry iets wat werk ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258249 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Haffie

Ek sukkel op die stadium met hardlywigheid so ontbyt is All Bran EN SPecial K en dan so halwe koppie in die aande ook dit werk maar wat om in te pak geen idee wat ek vind nie veel werk nie ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258247 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jammer, Este - ek is super clueless oor formule melk. Daar is so vrek baie op die mark, dis heeltemal oorweldigend. Ek het vir R eerste keer poeiermelk gegee na 12 maande, so dis heeltemal buite my verwysingsraamwerk!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258245 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Julle
Soek nog raad - veral van die 2/3 time mammas!!
Soos ek goed regpak en regkry onthou ek goed wat ek eerder wou vergeet. Soos die VERSKRIKLIKE post keiser hardelywigheid. Hel, dit was erger as enige iets anders!! ek is noooit hardlwyig nie, so dit was super onverwags. Wat is/was julle strategiee om daarmee te deal?? Ek neem aan hectic probiotics so gou as moontlik is belangrik. Baie vloeistof en vesel is 'n given. Wat nog?Wat kan ek in my sakkie pak?
Hierdie keer wil ek regwees daarvoor :S

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258177 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Este!

Sjoe lanklaas van jou gehoor ;) Hoop dit gaan darem goed behalwe vir die naarheid.

ek het met Christo Lactogen gebruik, sal dit aanbeveel. Met Juandre het ek begin met lactogen maar hy het toe reflux en het iemand aan beveel dat ek pelargon gebruik. so ek sal enige tyd een van daai twee kan aanbeveel :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258176 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Este

HOop dit gaan goed onder die "nare" omstandighede ;-) ... het jy nie dalk n maag bug nie ek het van vrydag tot gister aand n maag gehad.

Re die formule melk ek is nie seker wat hulle in die hospitaal gee nie, ek het geweet die kanse is baie skraal dt ek gaan kan borsvoed dus is ek met bottels en steriliseerder hospitaal toe, het normaal gekraam wat beteken die pediater aan diens kom so net na 5 by jou n draai maak dr T het toe Lactogen aanbeveel. Hierdie keer het ek dus besluit ek gaan vir Dr HP vooraf bel en vra wat hy sal aanbeveel sodat ek voorbereid gaan. gelukkig het ML baie vinnig melk gekry dus het baba sommer goed begin met die melkies. Ek is nie groot aanhanger van dr T nie aangesien sy vir oudste baie sterk antibiotika ingespuit het op 6 daggies en SAAM met dit 9 dae se antibiotika voorgeskryf toe ek by die vroedvrou kom het sy dit dadelik gestop maar was reeds te laat hy was toe so hardlywig dat ek moes oorgaan NOvalac AC toe (anti const.) Indien jy normaal kraam het jy ongelukkig nie n keuse wat die peadiater aanbetref nie maar as jy keiser weet ek kan jy "kies" of jou voorkeur gee sover ek weet en verstaan is pediater by met geboorte...

Jy is welkom om my te add op FB sal jou pvt msg stuur indien jy sou wou met naam en nommer, gesien jy is ook by Dr vR en CJ medi.

Hoop dit gaan goed met julle almal

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258175 by Este
Replied by Este on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle,

Hoop dit gaan goed.

Ek wil gou kom hoor watter raad sal jul gee as mens nie juis gaan borsvoed nie watse formule melk sal julle aanbeveel om te gebruik? Of is dit maar beste om vir pediater te vra of hoe te werk?

Gits die kop van my werk oortyd nou al. Is vandag 34 weke. Het gister al boetie se goedjies begin was en koffers begin pak.

Was nooit deur my swangerskap naar nie, en nou sal dit my wragtig op die einde tref. Is min lekker. Maar toemaar een van die dae mis ek seker weer dit alles.

Lekker dag vir jul almal!!

x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account