heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258411 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Rondom 1 Junie, is nou 32 weke, maar het nog nie begin om my kop reg te kry vir die kraam nie, het nog glad nie eers begin met die hypnobirth "relaxation techniques" nie - dis moeilik met twee kinders in die rondte!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258410 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Marijke wanneer is jou datum?

3xmom ek is veronderstel om die ropes te ken maar na 10 jaar se stof is ek VREK bang vir kraam storie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258409 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla, ek is nou nie een van die wat volgende is volgens die lysie nie, maar na gister wil wil ek ook begin weghardloop en dit help nie dat nesting ingeskop het nie :cry:

Armandt bly ook afdruk, so ek dink die mannetjie is ook haastig, maar hy moet tenminste nog so 6 -7 weke vasbyt, ek s nou eers 29w4d. :dry: en het nou eers wakker begin skrik met die goed wat nog moet klaar kom...

een wete maak dit beter!! ons was darem al hierdeur en ken die ropes. so ons sal ok wees ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258406 by Marijke
Replied by Marijke on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee, julle moenie nou almal links en regs begin uitpop nie! Ek is nog in denial. Die huis is darem skoon en die kinders se kamers se matte is vandag gewas, die exercise bal is opgeblaas maar ek is nog nie reg nie!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258395 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More More,

Dames.....ons EERSTE baba vir die groepie is hier. Lyk my sy was so bietjie hastig gewees en is net oor 36 weke gebore.

Ek is dus volgende..... :S

Ek is vandag 36w1d en volgens Dr het ek nog net 2 weke oor voor sussie haar gesiggie kom wys. Ek het ewe skielik hierdie vreeslike onseker gevoel binne in my...daardie gevoel van "ek dink nie ek kan dit doen nie" soos wanneer jy gaan valskerm spring en daar bo in die lug besluit jy wil dit nie meer doen nie. NET 1 GROOT PROBLEEM....EK KAN NIE ALLES NOU NET LOS EN OMDRAAI NIE.

Ek hoop hierdie gevoel gaan vining oor, dalk is 'n groot deel daarvan dat ek tans met 'n aaklige verkoue sit en ek myself net so bietjie jammer kry. :sick:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258370 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Irene!!!! Dis BAIE goedkoper by Baby Fantasy ne? Wow, dankie dankie. Ek wil nou nie meer daai een he wat op die special was nie.......het nou sommer n ander (duurder ) een gesien. :rock:

IreneL ek kry ook Braxton Hicks, dis baie ongemaklik! glad nie lekker nie. Leah het nou al gedraai met koppie na onder en weeg al 1.9kg. So bly sy het gedraai!

My baba kamer is klaaaaaaaaaaaaaaar julle, ek en my man het die hele naweek gewerk daaraan, geverf en tekere gegaan die compactum aan mekaar gesit, ek het klere uitgespoel. Nou moet ek nog net ons altwee se tassies pak! Het al alles gekoop wat nodig is vir die tassies.......wil graag nuwe tassies koop vir hospitaal en dan gou pak! Ek en my man is dieselfde ons is meesters met procrastinate......na die naweek is ek MOEG, maar alles is darm nou gedoen phew :woohoo: :tmi:

Hoop julle het almal n awesome langnaweek gehad!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258365 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more julle!

Hoop julle kort week gaan vinnig verby!!

Irene, ek kry dit ook. tot op 'n punt dat dit voel of Armandt onder uit gaan val. Juandre het dit ook gedoen, ek se dit is braxton hicks omdat dit nie 'n patroon het nie. maar ja, ek stem dit raak soms seer en voel soms borderline period pain.

ek het begin nest... ek het sondag in 'n panic mode gegaan omdat daar nog so baie dinge gedoen moet word en ek so min tyd oor het. So die naweek het ons gaan verf koop om te begin verf en die kamer reg te kry (gaan ook net 'n hoekie he omdat dit 'n 2 slk plekkie is)

verder sit ek met 'n huis vol siekes. ML en Juandre het sinus / verkoue vir 'n vale, Christo het ook so kuggie, ek hoop net ek vang dit nie.

Ek en Lagogies het Saterdag so lekker gekuier! dit was great om jou te ontmoet Lagogies!!! ;)

julle moet 'n awesome daggie he!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account