heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258271 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom ek het gehoor jy mag nie Brazillian blow doen as jy swager is nie. Check maar net met jou haarkapper voor jy dit doen. My haarkapper se seuntjie is in November gebore en verlede jaar het sy glad nie brazillian blowdry's gedoen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258270 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Kyk ek lag sommer lekker... Dit is regtig geen grap om te wax as jy swanger is nie in fact dink ek ek is nou klaar. Nog voor ek vir die vrou gese het ek is swanger het sy gese ek is swanger net gese nee waarvan praat jy ... daai dag het ek haar amper n klap gegee ek kan my self net nie help nie dit is uit en uit reaksie sy lag gelukkig as ek daar klaar is is ek sop nat gesweet het op n stadium toe ek begin wax het pyn pille en kalmeer pille gedrink om te wax. Daai salf doen niks ek tot t-gel probeer hahaha en ja die hair removal is ook nie maklik nie aangeisen jy nie kan voel nie ek altyd baie bang daai goed gaan in waar dit nie hoor nie ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258269 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
lol julle! ek het nog nooit die wax roete gegaan nie, maar het dit wel oorweeg die keer om. maar is vrek bang (eks maar sissierig wanneer dit kom by pyn) so ek hunk maar nog op daai gedagte,

wat ek wel dalk oorweeg is om te gaan vir 'n brazillian blowout. my hare kroes en frizz verskriklik so ek wil nie sukkel in die hospitaal nie. so wil dit graag gaan doen en dalk bietjie kleur ook / highlights insit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258266 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
EK het eenkeer probeer wax en over my dead body nooit weer nie. My suster se part time besigheid doen waxing en hul gebruik n numming cream wat blykbaar amazing is. Hul my nogsteeds nie convince gekry nie. Ek gaan maar net skeer soos ek altyd maak vooraf.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258263 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja ons tel dae af...Dr het gese sy kan moontlik al voor die 20ste hier wees so 20days and counting.

Twinkel die rede hkm ek ook vra is ek het ekseem en gebruik kortizoon wat jou vel baie dun maak, dus hou ek self nie van die wax route nie aangesien dit amper elke keer lyk of ek 'n grass burn op my oog of lip het. Hair removal cream klink vir my na 'n goeie idee....dis nou as jy kan sien wat jy doen :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258262 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe Dolla tel julle al die dae af ....

ek kan vir jou een ding se ek is vandag 27 weke en WAX is #$%^&* seer op die stadium ek wax al jare maar nou net die nodigste aangesien dit net te seer is. Ek dink met my oudste het ek sommer hair removal cream gebruik ... :blush: :blush: :blush: ek het laas week gaan wax en die vroutjie het sommer gese sy gaan my nie meer skoon wax nie te bang ek gaan in kraam.... wax is seerder as kraam vir my hiehie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258261 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jammer julle ek sien die AUTOCORRECT is alweer aan...en my vorige post klink of ek wyn gevat het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account