heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258260 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Dames,

Haffie ek kan gelukkig nie daardie deel van my keiser onthou nie.
Ek hoop maar net dat die keer beter sal wees as die vorige keer aangesien ek gaan prober vir normal.

Van vandag af te ons dae af....JIPPY!!! Ek het wel 'n vraag, ek het al gelees dat die hospitaal warmer is ens...dis nog nie regtig koud hier by ons nie so wat se klere pak ek dan vir sussie in?

Dan bietjie meer embarrassing....vir normaal kraam wax 'n mens alles daar onder??? :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258259 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallo mammas hoop dit gaan goed met almal. die lang naweek is om die draai ek gaan so bietjie my hare sny en kleur en strepe in sit ek glo dan sal ek weer bietjie goed voel oor my self. en dan die 7 de april vir 'n 4d scan kan nie wag nie ek hoop almal het 'n lekker dag. en die wat nie lekker voel nie hoop jul voel gou gou beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258258 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie as iemand vir jou n once off awesome kuur gee sal ek se " its to good to be true" :lol:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258254 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle...Dis nou nie die beste nuus wat ek al gekry het nie - ek het gehoop julle het vir my 'n once off awesome kuur :P

Die jogurt is hoog in probiotics Hbwoman - So ek sal maar 'n botteltjie Real Thing probiotics vir my in die yskas hou en tripple dose daarop. Dalk help dit.

Ek weet nie of dit net al die antibiotika na die keiser was, en of dit ook te doen het met die verandering van hormone nie, maar dit was die ergste ervaring van my lewe.Regtig. Ek het nuwe simpatie ontwikkel vir mense wat gereeld daarmee sukkel.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258253 by 3xmom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258252 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xMOM dankie vir daai ene al vergeet van die Krush sap en dit is lekker ook....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258251 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Haffie, dis nou nie iets wat jy kan inpak nie, maar jogurt is n groot wenner in my huis vir hardlywigheid. Ek moes verlede jaar op progestoroon aanvulling gaan en het net so erg gesukkel en jogurt is al wat my gered het, en wanneer ek kon het ek dit oor muesli geeet. Probeer soveel moontlik natuurlike goedtjies inneem.

Ek nie geweet keiser maak mens hardlywig nie, nogal interesant.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account