heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 6 months ago #258359 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag shame LizeM, ek haat dit ook as ek deals mis!! Ek wou vanoggend gordyne gaan koop wat ek al lank eye, van daai extra width tipe...en dankie Murphy, daar's dit uitverkoop ;(

Daar's 'n winkel in JHB, Baby Fantasy, wat flippen goeie pryse het, dis glo steeds goedkoper as hier al moet mens dit laat courier hierheen, kyk bietjie daar! Dis waar ek my pram wou koop, maar toe koop my skoonouers dit vir ons toe ons nou daar gekuier het.

Julle, ek kry van gister af vreeslike sametrekkings van my maag. Dis nie seer nie maar ongemaklik (oukei, wel soms nogal seer!) my maak staan stokstyf, voel of dit n bondeltjie maak. Ek vermoed dis Braxton Hicks, maar is dit normaal dat dit heeltyd gebeur?? Ekt nou in bad gaan lê, maar nou trek dit weer so. Hoop nie ekt baba geirriteer met al die ry-ery nie!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258314 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek gaan maak of dit n April Fools joke was ..... hulle sal seker weer n daily deal op n pram he een of ander tyd
:dry: :evil: :S

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258311 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek wil nou huil!!!! Ek het die daily deals gemis op take alot.......ek wou so graag daai pram he van R2400 en dit het vandag uitverkoop vir R1800 :cry: :unsure:

Ek het nou wer vir die 3e keer registreer om die emails te kry sodat ek daarna kan kyk soggens eerste ding!

Omtrent die hartlywigheid: yohurt werk vir my ook, veral bulgaarse lae vet yoghurt en ek gooi bietjie seed mix bo-oor met pampoensade en sonneblom sade en lyn saad (flaxseed) koop die sade by Food Lovers - werk soos n bom. Of as dit al bietjie ver gegaan het die hardlywigheid storie drink ek Movicol. Dr. het gese dis 100% veilig. Hoop dit help

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258310 by Rakker
Replied by Rakker on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My geheim is Nivea Man se Sensitive Post shave balm. Dit werk baie goed vir na mens geskeer het op die sensitiewe deeltjies, LOL.

Ek het met my grote lyf nog geskeer voor ek ingegaan het hospitaal toe (soos 'n blinde...). Ek het geskeer al het ek normaal gekraam, net vir ingeval hulle die idee kry om my te skeer. Ek het ook die sensitive haar verwyderingsroom probeer en dit het glad nie goed gewerk nie en was :swear: seer.

Ek wou ook net noem van Prune juice (so klein botteltjie) wat werk vir die hardlywigheid.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258305 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haha ek lag ook oor die wax! Maar wat is nou die antwoord ivm normale kraam - moet mens "clean up" of nie??

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258303 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Movicol? Dis my beste vriend!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 6 months ago #258302 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het so lanklaas eintlik hier gelees en gepost, maar ek sien ons naam is verander na Mei/Junie 2015 Mammas. Seker beter so, toe ek die groep begin het, het ek vir alle tale "gecater" deur die topic in engels te maak, maar dit het nou nie so uitgedraai nie. En dan die wat kla kom chat ook nooit weer nie.

In elk geval, ek het nou lekker gelees en lekker gelag vir julle almal se geklets oor die wax of skeer of haarroom gebruik. Moet erken, ek het ookal gewonder, want ek gebruik room vir die lieste en nader na mens se bikinilyn en dan net netjies getrim. Ek het nog nooit gewax nie en is bitter bang daarvoor, juis omdat dit nog erger is as mens swanger is. My wenkbroue is klaar eina, so ek weet nou nie so mooi van daar onder nie. My man is vas oortuig ek moet gaan vir 'n wax.

Ek het gewonder oor die room, maar is ook bang dit brand iets wat nie gebrand moet word nie en dan bly skeer maar oor - maar sukkel julle wat alles so afskeer nie met ingroei hare en vreeslike gejeuk nie?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account