heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258139 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek wil ook weet. maar nou wonder ek of die ou boere seep (daai wittes) nie dalk gaan werk nie of dalk die sunligh bar soap ek het ook in vanish laat le, mar geen effek regtig gehad nie, van die ou spoeg doeke het ook die geel kolle op... daar is 'n paar mooi baby grows wat so geel om die nek is en ek is te jammer om dit weg te gooi want die res van die lyfie is nog so mooi...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258138 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gaan beslis probeer dankie... EK het alles sommer net uitgewas vir eers due date nog VER so moet beslis plan maak met kolle en nader aan my datum was en spoel... Ek was kleintjie se goed netmet woolite aangesien oudste erg reageer het op gewone was poeier en staysoft ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258137 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Soak die klere bietjie in vanish en skottelgoed was korrels, nie die tablette nie. Ek weet dit werk vir my wit goed, maar wat nog beter as vanish werk is daai old school rooi 'pre-wash' dit haal selfs ou rooiwyn vlekke uit! Hoop dit werk?

Haffie en Twinkle julle sal dit net weer na die tyd moet uitspoel want dis nogal harsh gemikalie :(

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258136 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Wil ek ook weet asb!!!!

Het reeds alles uit gespoel met vanish in die water maar die kolle sit steeds....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258134 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Annie Sloan chalk paint!! Daar leer ek ook alweer iets!

Julle, gou raad nodig asb.. Ek het nou my newborn en 0-3 maand goedtjies uitgepak (VORDERING :) ). Hoe kry mens daai wit goed weer wit, sonder om van die ander kleur ook ontslae te raak?? Al die wit goedtjies is so effens geel om die nek.

Na Ilse is dit Dolla lyk dit my!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258132 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Mammas,

Ek en my man het so baie verrig die afgelope naweek, klomp meubels huistoe geneem (van my meubels wat nog by my ou flatmate gestaan het) en osn compactum gekoop. My man moet die nog aanmekaar sit. Cot is bestel en oppad. Sien ek het ook n lysie, die probleem is hy is hoofsaaklik in my kop!

Nie altyd die beste kommunikasie van my kant af nie, maar nie te min hulle word van my lysie af 'getick'.

Awesome Annie Sloan chalk paint gekoop om my goedjies mooi te maak, nou kan ek nie wag vir die lang naweek nie ek het sooooooo baie goedjies wat ek wil verf en mooi maak.

Hoop die kort week vlieg en dat julle almal n heerlike week het!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258131 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
more more almal!

hoop dit gaan goed met julle almal.

eks lekker moeg vandag!! en glad nie reg vir vandag nie.

ons het 'n rustige naweek gehad, wel soort van, ek het Armandt se goedjies uit gesorteer en gewas, en sy sakke al gepak. ek sal myne so bietjie nader aan die tyd pak want daars nog 'n paar goedjies wat ek wil en moet gaan kry.

Gister was ons by my skoon ouers, my skoon pa het laasweek verjaar so ons was die dag saam hulle en die ander familie. was lekker, die kids het sommer oorgeslaap ook hulle kom eers more huis toe. sjoe, dit voel vreemd om nie die manne om my te he nie, maar tog rus mens bietjie uit ook. Ouma kry hulle jammer omdat hulle skooltoe moet gaan in die skool vakansie. al speel hulle net die hele dag en leer nou niks nie, is dit nogsteeds te erg vir haar :P .

Armandt begin nou by tye afdruk, ek dink hy het nou finaal klaar gedraai en begin nou settle vir geboorte. hy skop ook nie meer so wild nie, hy roer nou net, dink dit is 'n bietjie beknop daar binne. so nou en dan kry ek 'n lekker seer trap of 'n hou in die blaas maar verder roer die outjie nou net. darem nogsteeds gereeld genoeg om nie bekommerd te raak nie.

Juandre het net so afgedruk en geroer van so 30 weke af. maar hy het my seer gemaak hier van 34weke af. so ek vermoed A gaan dieselfde streke uit haal as J en op 37 weke sommer normaal probeer kom. sal maar sien. dalk verras hy ons ek kom eers later. maar nou ja.

Nog net 2 weke Ilse!! sjoe tyd vlieg ne! wie volgende na Ilse?

hoop julle daggies vlieg lekker vinnig dat die naweek nader kan kom!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account