heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258128 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi mammas dit is 'n nuwe week hoop dat almal se week lekker gaan wees ja dit is 'n kort week so jul moet elke dag geniet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258126 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Hoop dit gaan goed met almal... en dat julle n HEERLIKE naweek gehad het.

Lekker kort week wat voorle... wie van julle het planne vir Paasnaweek?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258088 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HBw, ek gaan sommer net een van die pakkies / baby grows vat wat ek reeds het!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258085 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Koop jul "special" baba huis toe gaan outfits?

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258084 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
lol Irene,

dan is ons in dieselfde bootjie lol. ek het nou wel nie tas gekoop nie, gaan sommer 'n ou ene gebruik. en dan wil ek vreeslik graag 'n nice outfit kry vir baba, maar nie die naweek nie. ek het wel oulikes gekry toe my ouers hier by ons was 'n paar naweke terug. dalk sommer een van hulle kry. ek sal dalk so deur die week by makro of so inloer vir toppies om saam my broeke te dra en 'n ekstra tande borsel.

ons het met die taste in die kar gery van 30/34 weke af met Juandre, omdat hy ook so baie afgedruk het. so dink dit is 'n goeie idee om sommer nou klaar te pak en klaar te kry.

julle sal nie glo soos watter beginner ek voel nie. ek voel so dom soos 10 en ongeorganiseerd lol.

o ja, ek wou nog se, ek gaan vannaand my sak haal by dischem!! whoohoo!! kannie wag nie!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258081 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xMom ek het ook die week "begin" pak....basies n tas gekoop, en het nog net maternity pads en tandepasta, ha ha ha....

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258079 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe julle ek het nou so lekker geeet. bitter min goedjies beat 'n publunch :P hehe

ek het sommer gou met ML gesels oor Juandre en sy duitse masels. hy voel ons moet dalk net kyk hoe lyk hy oor die naweek.(gelukkig gaan ons net na Skoonpa se bday toe) gelukkig daars geen swanger vroue nie. dalk is dit net 'n ligte virale infeksie, aangesien hy nie erg siek is nie. Maar as hy sieker word sal ek dadelik gaan. ek is ook die enigste ene by die werk wat swanger is, so ek hou ook nie 'n gevaar hier in nie.

Dolla geniet jou baby shower. dit is so special! hoop jy kry die awesomeste geskenke!!

Irene, lekker kuier! dit is altyd lekker om te gaan kuier by familie, ek glo jou woefe gaan ok wees. (dit suck om hulle te los - ek weet) en stop gereeld

twinkle, sterkte met daai besige naweek. rus gereeld, en moenie oorwerk nie!

ons gaan maar net die naweek (sondag) na my skoon ouers toe vir skoonpa se bday. so dit is ons naweek, o ja en dan gaan ek pak vir hospitaal. - dink ek het vroeer so gese :blush: :blink: anyhoo!

die res van julle moet julle naweek geniet!! die daggie is amper om, veilig wees!!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account