Hello julle
En so is dit ook alweer die einde van nog n week!!!
Ons het n baie besige naweek wat voorle maar sien uit gaan heerlik wees. more n vriendin se ooievaars, aand ook iets aand en sondag ook. Vanaand sommer net saam vriende by die huis braai en kuier.
Haffie - weldone as mens eers begin het gaan dit soveel rustiger... wat jou tyd en kyk jou goedjies goed deur ek het seker 3 keer deur gegaan uit gesit en ja daar was soveel goedjies wat ek nie oor my hart kon kry wat na die minder bevoorregtes moet gaan nie gedink wie weet dalk wurg ek hierdie kleintjie die somer in daardie kleertjies haha. As dit nie gaan werk nie moet dit ook maar skenkings toe gaan
Dolla geniet jou bederf more !!!
Irene julle moet veilig ry en geniet die kuier by jou ma hulle.
Julle ek het by my ou werk met n boks papier onder die tafel gesit en dit was heerlik sommer net... gelukkig swel my voete nog glad nie. met my oudste en op die stadium "enigste" het my voete na ek gekraam het begin swel so dat my skoene te klein was, maar dit was ook maar net seker vir 2 weke toe is dit ook verby...
Lekker deur mekaar post maar verskoon my maar....
GENIET JULLE NAWEEK EN PAS JULLE OP !!!